‘Ek lees el­ke dag ‘Beeld’ om woor­de te leer’

Beeld - - Nuus -

Die man van die taal – M­mu­si Mai­ma­ne. Hy het gis­ter U­ping­ton in die Noord­Kaap be­soek as deel van die DA se #C­han­ge19­toer. Hy het on­der meer DA­on­der­steu­ners in ’n veld in A­fri­kaans toe­ge­spreek. “My A­fri­kaans is nog nie so goed nie, maar ek werk hard daar­aan,” het hy aan ’n jui­gen­de ska­re ge­sê. “Ek lees el­ke dag Volks­blad, Beeld en Die Bur­ger so­dat ek nu­we A­fri­kaan­se woor­de kan leer. maar jul­le moet help as ek nie ’n woord ken nie.”

Fo­to: ANENA BUR­GER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.