Red­dings­boeie

Beeld - - Nuus -

Van 1997 tot 2013 het die SAL R16,8 mil­jard se hulp en staats­waar­bor­ge van die staat ont­vang. Dit sluit in her­ka­pi­ta­li­se­ring van R6,1 mil­jard in 2004 deur Trans­net, ’n staats­waar­borg van R5 mil­jard in 2012 en nog een van R550 mil­joen in 2013;

In Fe­bru­a­rie 2015 is nog ’n staats­waar­borg van R6,488 mil­jard toe­ge­staan;

In 2016 het die SAL weer ’n staats­waar­borg van R5 mil­jard ont­vang; en

In Ju­nie van­jaar is R2,2 mil­jard uit die staats­kas ge­neem om die SAL se skuld aan S­tan­dard C­har­te­red Bank te be­taal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.