Hul­le het net stil­ge­bly en geen be­rou ge­toon nie. Hul­le het ons nie eens om ver­sko­ning ge­vra nie.

Beeld - - Nuus - Su­san Cil­liers

wa­ter skoon­ge­was het.

Hy het hul­le on­der meer ook ge­vra wie aan die wer­ker op­drag ge­gee het om sy seun­tjie bui­te te was en hoe­kom die on­der­wy­se­res wat ge­sien het wat met sy seun­tjie ge­beur niks ge­doen het nie.

“Ek het nie ant­woor­de op al my vrae ge­kry nie.”

Die be­stuur­der van die kleu­ter­skool het Don­der­dag aan

ge­sê sy sal kom­men­taar oor die voor­val le­wer na­dat sy Don­der­dag­mid­dag met die ou­ers en gis­ter met die kleu­ter­skool­per­so­neel ver­ga­der het.

Sy het eg­ter nie gis­ter op na­vrae ge­re­a­geer nie.

Die seun­tjie se ou­ers het hom en sy twee­ling­boe­tie in­tus­sen uit die kleu­ter­skool ver­wy­der en die pa wil moont­li­ke s­tap­pe met sy pro­ku­reur be­spreek.

Vol­gens die seun­tjie se ma lyk dit nie of hy erg ge­trau­ma­ti­seer is nie, maar hy was wel die dag van die voor­val “bleek, nie hom­self nie en koor­sig”.

Sy twee­ling­boe­tie, wat ge­hoor het hoe hy bui­te die ge­bou skree ter­wyl hy af­ge­spoel word, is ook baie ont­steld en

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.