“Vaaaat hom!” skree hy en sy nek rek som­mer ’n paar sen­ti­me­ter lan­ger.

Beeld - - Nuus -

“Die Suid-A­fri­kaan­se Rug­by­u­nie is streng dat elk­een in sy ou­der­doms­groep moet speel.”

F­leurs on­der­breek hom­self toe ’n Bul met die bal weg­storm.

“Vat hom! Vaaaat hom!” skree hy en sy nek rek som­mer ’n paar sen­ti­me­ter lan­ger.

Da­mi­an le Roux en Ja­no Ger­ber, twee tien­ja­ri­ge vrien­de van Port E­li­za­beth, pro­beer hard om die wed­stryd te volg, maar dan sien hul­le ook vir Al­lis­ter Coet­zee.

T­rip­pe­lend van op­ge­won­den­heid hou hul­le ’n rug­by­bal na hom om te te­ken. “Dan­kie, oom,” straal hul­le. Met die weg­stap tel hul­le die hand­te­ke­nin­ge wat hul­le al van Maan­dag af op die kos­ba­re bal ver­sa­mel het el­ke keer dat ’n rug­by­held kom in­loer: Vic­tor Mat­field, Fran­co S­mith, Mat­thew Proud­foot.

Hou hul­le twee ook van rug­by? Ja.

Speel hul­le self rug­by?

Ja.

Dan voeg hul­le soos een by: “Vir ons sko­le se A-span. Ons al­twee het nog nóóit vir die B-span ge­speel nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.