Mu­ga­be werf weer stem­me

Beeld - - Nuus -

P­res. Ro­bert Mu­ga­be sou gis­ter sy veld­tog van stem­wer­wing in Zim­bab­we her­vat het te mid­de van be­spie­ge­ling dat hy ’n ver­kie­sing vir vroeg vol­gen­de jaar gaan uit­roep.

Die land moet tus­sen Ju­lie en Augustus weer stem­bus toe, maar vol­gens waar­ne­mers is daar ’n moont­lik­heid dat hy die op­po­si­sie kan pro­beer on­kant be­trap deur die da­tum te ver­vroeg.

Mu­ga­be is se­dert gis­ter in Lu­pa­ne in Ma­ta­be­le­land, waar hy deur dui­sen­de Za­nu­PFon­der­steu­ners ver­wel­kom is. – News24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.