Po­si­tief bly is moei­lik

Beeld - - Kommentaar -

Kal­lie du P­les­sis, Van­der­bijl­park

Die Gup­ta-win­de waai troos­te­loos oor ons land. Dit ruk die hui­se van skan­des en ska­des se dak­ke af en dit ont­bloot die ver­rot­te sie­le van dié wat ons land re­geer.

Ek en jy sit in ons kan­to­re voor ons re­ke­naars en pro­beer die e­ko­no­mie op sy wan­kel­ri­ge be­ne red.

Die prys van kos en goe­de­re het ons hard ge­slaan van­jaar en som­mi­ge sê dis maar die be­gin.

Han­de­laars ver­hoog die prys van pro­duk­te by­kans week­liks. Selfs melk se prys het die hoog­te in­ge­skiet.

Vir ons wat in die land­bou­be­dryf werk, lyk die toe­koms ook maar don­ker en on­se­ker. As boe­re nie geld maak nie, sy­fer dit deur na die he­le e­ko­no­mie. He­le dor­pe se wie­le knars tot stil­stand.

Hoe kan men­se vro­lik en po­si­tief bly as die e­ko­no­mie hul­le dood­wurg, en by­ge­sê, as mis­daad hul­le nie eer­ste tref nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.