Bul­be­stuur moet loop!

Beeld - - Kommentaar -

Ber­nard van De­ven­ter, P­re­to­ria

Ek stem heel­har­tig met Myn­hardt le Roux en an­der vo­ri­ge skry­wers saam dat Blou Bul-rug­by ’n ab­so­lu­te ver­leent­heid ge­word het.

Kyk maar na an­der sport­soor­te waar­in ons wê­reld­kam­pi­oe­ne op­le­wer en ook na die Leeus se rug­by­span.

S­joe, dan be­sef jy Blou Bul-rug­by het sleg ag­ter­uit­ge­gaan. En die be­stuur bly die­self­de?

Raak om he­mels­naam ont­slae van die sa­la­ris­trek­kers wat ab­so­luut niks po­si­tiefs le­wer nie.

Los die sko­le uit so­dat hul­le hul eie ont­wik­ke­ling kan doen son­der die in­men­ging van die Blou Bul­le se be­stuur.

Laat die af­rig­ter John Mit­chell sy eie be­stuurs­korps aan­stel so­dat ons weer ’n trot­se Blou Bul-tra­di­sie kan hê.

Groot ’se­blief.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.