SMS’e

Beeld - - Kommentaar - – Lou­i­se, M­pu­ma­lan­ga – Be­sorg­de Le­ser – Ma­rie – Ger­tM, Se­cun­da – Y­von­ne – Ma­ra, P­re­to­ria – Tragies, P­re­to­ria – JHJ, Mid­del­burg – Boer­seun – Ma­ri­us – Da­vid, Mar­ga­te – Wil­la, Ve­ree­ni­ging – Valk­oog – An­nie – Pie­ter

V

LP’s ont­bied Gup­tas en Du­du­za­ne Zu­ma. Is dit nou om hul die tyd en ge­leent­heid te gee om hul te ver­ont­skul­dig?

V

Weet die nu­we hoof van die ATKV dan nie dat A vir A­fri­kaans staan nie? Moet ons dít ook nog prys­gee?

V

Nog ’n his­to­rie­se bas­ti­on het ge­sneu­wel. Tot­siens, ATKV!

– And­rea van Vu­ren V

Dié Jo­hann van der West­hui­zen se ar­ti­kels in Beeld is maar net ’n weer­spie­ë­ling van: Die een wie se brood jy eet, is die een wie se woord jy spreek. Hy het mos maar nog al­tyd vir die staat ge­werk.

– Piet van der Mer­we V

To­ni oor straat­naam­bor­de: Baie min plek­ke nog te sien. Kan die na­me nie op kant van rand­steen met verf ge­skryf word nie? Dit kan se­ker­lik nie ge­steel word nie?

– TJ van Mey­er­ton V

KFC ver­neuk die pu­bliek. Hul­le ge­bruik nie meer die oor­spronk­li­ke re­sep se spe­se­rye nie en hul hoen­der is óf oud óf te jonk. Is dit net in SA en gee nie­mand om nie?

V

Is dit net in P­re­to­ria se mid­de­stad wat KFC se hoen­der so aak­lig proe? Is daar nie­mand wat kan on­der­soek in­stel nie? Won­der of die “ko­lo­nel” weet van die be­drog­spul.

V

Nie San­ral of die pro­vin­si­a­le ver­keers­de­par­te­ment wil die smous­ge­vaar pak op die R71 bui­te T­za­neen nie.

V

Ek is bly die Men­se­reg­te­kom­mis­sie vor­der met die saak teen G­re­tha Wi­id. Reg­tig, ons kort ’n streep in die sand daar­oor.

– San­dra Loub­ser, P­re­to­ria V

Die he­le bo­haai oor dit wat G­re­tha Wi­id in haar boek ge­skryf het, is eint­lik maar net ’n storm in ’n glas wa­ter. Sy het die reg om haar stand­punt te stel. Dis in elk ge­val hoogs te be­twy­fel of e­ni­ge kin­ders by die lees daar­van be­na­deel gaan word.

V – Jan van Gaal­en

Ek dink die po­li­sie­man in Die boek­klub se to­neel­spel is goed. Wys jou net, kri­ti­ci ver­skil.

V

Vry­dag is be­rig dat San­lam in dro­ë­vrug­te gaan be­lê. Be­te­ken dit dat pleks van po­lis­kon­trak­te ons ’n pak­kie dro­ë­vrug­te gaan kry?

– Gous Camp­he, Roo­de­poort V

Ek kyk nie Die Groot Ont­byt nie. Ek lees Beeld daar­die tyd.

– Pie­ter Loub­ser, K­lerks­dorp V

Ek be­veel Groot FM aan. S­ka­kel oor. Ek het van­og­gend na Re­fent­se ge­luis­ter. On­ge­loof­lik.

– Tan­nie J, P­re­to­ria V

Al die En­gels oor RSG en kykNET is al­les deel van ’n “sag­ma­ke­ry” om A­fri­kaans uit te werk.

V

Dit gaan se­dert 1994 sleg­ter met die land. An­gus kies sy be­mar­kings­tye op die reg­te plek­ke om DVD’s en boe­ke te be­mark.

– Jo­han van Or­kney V

Daar word klaar voor­brand ge­maak vir Ja­co Pey­per se om­stre­de be­slis­sings wat mô­re gaan volg. Jam­mer vir die C­hiefs.

V

Ek sê weer, die pienk trui was die be­gin van die ein­de van die Blou Bul­le.

V

Die Blou Bul­le op die Cravenweek – aard­jie na sy vaar­tjie – ver­leent­heid vir die spel.

V

Iets dras­ties is fout met die af­rig­ting van die Cravenweek­span­ne. Die hoë tel­lings wys dat hul ver­de­di­ging veel, veel te wen­se oor­laat.

V

De­rick Hougaard moet tog nie ’n boek pro­beer skryf nie.

V

Ag nee, Mil­la, kry jou fei­te reg. Joost en Marlene was al baie lank ge­skei toe hy A­mor ont­moet het.

V

Die par­ty­tjie in Pa­rys raak net al hoe be­ter. As ek kan saam eet, sal ek die mo­tors op­pas. 011 713 9182, 011 713 9000; 012 485 9121, 012 485 9000

nuus@beeld.com.

G­re­tha Wi­id

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.