’n Mor­si­ge be­dryf

Beeld - - By -

Die fa­brieks­be­dryf is mor­sig. 40% van al­le graan­pro­duk­te wat ge­pro­du­seer word, word ge­bruik om fa­brieks­die­re mee te voer. Die die­re skei 26% van die ka­lo­rieë en voe­ding­stow­we uit wat hul­le deur so­ja­bo­ne, graan en mie­lies in­kry. Hul­le ge­bruik dus net 14% van die voe­dings­waar­de.

Bat­te­ry­hoen­ders en braai­kui­kens word meest­al in fa­brie­ke be­perk tot ’n op­per­vlak­te wat nie gro­ter is as

’n A4­pa­pier nie.

So­veel druk word op melk­koeie ge­plaas dat hul­le net vir drie jaar “so­veel as moont­lik melk moet pro­du­seer” voor­dat hul­le ge­slag word.

A­kwa­kul­tuur is ’n “ver­ge­te” fa­brieks­plaas on­der die wa­ter. So­wat 100 mil­jard vis word jaar­liks in dié be­soe­del­de om­stan­dig­he­de ge­pro­du­seer.

Die helf­te van al­le an­ti­bi­o­ti­ka wat in die wê­reld ge­pro­du­seer word,

■ ■ ■

word op fa­brieks­pla­se en voer­kra­le ge­bruik. Dit word in die die­re se mis uit­ge­skei en be­land in ri­vie­re.

So­wat 50% van kos wat ge­pro­du­seer word, word ge­mors. Die in­ten­sie­we fa­briek­stel­sel kan nie die wê­reld voed nie om­dat fa­brieks­die­re meer kos (van mo­no­kul­tu­re) ge­bruik as wat dit self pro­du­seer.

Om meer oor De­ad Zo­ne en Far­ma­ged­don uit te vind, be­soek www.blooms­bu­ry.com.

■ ■

Fo­to: NEELS JACK­SON

’n Bril­pik­ke­wyn. Net 50 000 is oor na­dat daar ’n eeu ge­le­de tus­sen 3 mil­joen en 4 mil­joen was.

Fo­to: GETTY

Var­ke wat in ’n fa­briek in Rus­land aan­ge­hou word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.