Net soos vas­te ei­en­dom is ei­en­doms­aan­de­le ook be­son­der sen­si­tief vir ren­te­koers­be­we­gings om­dat dit die ren­te wat be­leg­gers op hul ka­pi­taal in die geld­mark ver­dien, be­ïn­vloed.

Beeld - - Sake -

nie vir jou maan­de­lik­se huur­geld te wag soos met vas­te ei­en­dom nie. En jy hoef jou nie te be­kom­mer oor e­ni­ge in­stand­hou­ding nie.

■ Ge­reel­de te­rug­voer: Om op die FTSE/JSE-in­deks ge­no­teer te wees, moet maat­skap­pye ’n reeks streng re­ëls en re­gu­la­sies na­kom. Van die re­gu­la­sies be­paal dat maat­skap­pye hul ge­ou­di­teer­de fi­nan­si­ë­le re­sul­ta­te aan aan­deel­hou­ers be­skik­baar moet stel. Jy hoef dus nie jou ei­en­doms­be­leg­gings te ou­di­teer soos in die ge­val van vas­te ei­en­dom nie.

Met die rand wat steeds ster­ker as ver­le­de jaar pres­teer,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.