Ze­bra Coun­try Lod­ge be­to­wer

Beeld - - Bruide -

’n Ge­mak­li­ke lan­de­li­ke leef­styl, toe­gank­lik en a­sem­ro­wend mooi. Dit is Ze­bra Coun­try Lod­ge, ver­steek in die we­li­ge Bos­veld, met ’n u­nie­ke plat­te­land­se ge­voel.

Hier­die 400­hek­taar­na­tuur­re­ser­vaat is net 30 mi­nu­te per mo­tor van P­re­to­ria ge­leë en g­rens aan die Di­no­keng­wild­re­ser­vaat, die eer­ste vry­lo­pen­de Groot Vyf­ re­si­den­si­ë­le wild­re­ser­vaat in Gau­teng.

Ze­bra Coun­try Lod­ge het drie lod­ges: Moun­tain Lod­ge, Bush Lod­ge en Ze­bra S­ta­bles, elk met ’n u­nie­ke at­mos­feer. Bush Lod­ge bied ge­mak­li­ke gras­dak­ver­blyf met prag­ti­ge na­tuur­skoon. Daar is 15 en sui­te­dub­bel­ of ­en­kel­ka­mers vir gas­te, i­de­aal vir ’n k­lein, in­tie­me troue.

Die lod­ge het ’n in­for­me­le bo­ma­eet­ka­me­r­a­rea wat om­skep kan word in ’n styl­vol­le trou­ont­haal­a­rea pas­ge­maak vir die bruids­paar, slegs ses mi­nu­te se ry van­af die prag­ti­ge steen­ka­pel.

Ze­bra Coun­try Lod­ge is ’n lief­li­ke ro­man­tie­se plat­te­land­se lig­ging waar die bruids­paar se droom­troue in die na­tuur­skoon kan ont­vou.

Vir meer in­lig­ting be­soek le­gend­hos­pi­ta­li­ty.co.za of kon­tak hul­le vir ’n kwo­ta­sie of spe­si­a­le pak­ket by re­ser­va­ti­ons@le­gend­lod­ges.co.za of s­ka­kel 012 443 6700.

Le­gend Hos­pi­ta­li­ty Group gee 15 va­kan­sie­pak­ket­te weg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.