Ge­pam­per­lang in die Bos­veld

Beeld - - Bruide -

Mo­na­te Bush Spa is die k­lein ju­weel van Mo­na­te Ga­me Lod­ge – ’n s­tuk­kie he­mel in die hart van die Bos­veld wat jou ’n sa­li­ge ruk­kie van ab­so­lu­te rus en ont­span­ning bied.

Om­ring deur die on­ge­rep­te na­tuur ont­snap jy van jou al­le­daag­se le­we en word deur vrien­de­li­ke te­ra­peu­te ge­pam­per­lang.

El­ke be­han­de­ling is soos ’n ont­span­nings­reis en u­nie­ke, met spe­si­aal saam­ge­stel­de lyf­ en vel­pro­duk­te. Mo­na­te Bush Spa bied vre­de vir die lig­gaam, gees en siel, af­ge­rond met ro­man­tie­se sons­on­der­gan­ge.

Be­ne­wens die ver­skil­len­de pak­ket­te wat be­skik­baar is, kan jy kies of dit bin­ne of bui­te moet wees.

Die wen­bruid kry twee nag­te vir twee men­se in die Mo­na­te Ga­me Lod­ge se de­luxe­een­heid ter waar­de van R18 000. Dit sluit wil­drit­te en al­le maal­tye in.

Die naas­wen­ner kry twee nag­te vir twee men­se in die wit­te­brood­sui­te ter waar­de van R8 800.

Die bruid in die der­de plek kry twee nag­te vir twee men­se in ’n luuk­se ka­mer, ter waar­de van R8 800. Wil­drit­te en e­tes is in­ge­sluit vir die naas­wen­ner en bruid in die der­de plek. Dran­kies en ver­voer na en van Mo­na­te is uit­ge­sluit.

Be­soek mo­na­te­lod­ge.com of s­ka­kel 014 718 7000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.