Trak­teer jou­self by Bel­le Ma­re

Beeld - - Bruide -

Die LUX* Bel­le Ma­re­va­kan­sie­oord is aan die won­der­sko­ne oos­kus van Mau­ri­ti­us.

In ken­mer­ken­de ei­land­styl het gas­te in die oord se tra­di­si­o­ne­le gras­dak­vil­las ’n a­sem­ro­wen­de uit­sig op wit stran­de en ’n glin­ste­ren­de blou strand­meer.

Kron­kel­paad­jies neem be­soe­kers na on­der meer ’n spa en ver­skeie re­stau­ran­te.

LUX* Re­sorts & Ho­tels borg vyf nag­te vir twee in die Bel­le Ma­re­va­kan­sie­oord vir die wen­bruid.

Dit sluit bed en ont­byt in.

Die naas­wen­ner kry vyf nag­te se bed­en­ont­byt­ver­blyf vir twee in die Grand­Gau­be­oord.

Die bruid in die der­de plek ont­vang vyf nag­te vir twee se bed­en­ont­byt­ver­blyf in die Ta­mas­sa­oord.

Be­soek lux­re­sorts.com of fa­ce­book.com/lux­re­sorts, s­tuur e­pos na in­fo­sa@lux­re­sorts.com of s­ka­kel 011 234 6524.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.