Nuut op Via

Beeld - - Leefstyl -

Aan­dag, mis­daad­foen­dies! Met Via (DStv­ka­naal 147) se splin­ter­nu­we pro­gram, Huis­ge­noot: Wa­re le­wens­dra­mas, her­be­soek ons van die groot­ste s­to­ries en sa­ke van ons tyd. In hier­die reeks ont­moet ons die joer­na­lis­te, speur­ders en an­der wat groot s­to­ries soos die Mi­cha­e­la Hun­ter­ont­voe­ring en die In­ge Lotz­moord on­der­soek het. S­ka­kel van­af 27 Ju­lie in om el­ke week ’n nu­we groot le­wens­dra­ma van na­der te be­kyk.

Nu­we e­pi­so­des van Huis­ge­noot: Wa­re le­wens­dra­mas wys el­ke Don­der­dag om 20:30 met her­uit­sen­dings op Son­dae om 20:30.

Die span ag­ter Huis­ge­noot: Wa­re le­wens­dra­mas is, van links: La­ra At­son, Ed­na I­saacs, Pie­ter van Zyl, Y­von­ne Bey­ers, Ma­re­li­ze Pot­gie­ter en Al­ma­ri Wes­sels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.