HAS­SEL­BACK­AAR­TAP­PELS

Beeld - - Leefstyl -

Jy be­no­dig:

1 aar­tap­pel per per­soon warm kook­o­lie grow­we sout

Só maak ’n mens:

1. Stoom die aar­tap­pels oor kook­wa­ter vir so­wat 10 mi­nu­te. Maak droog met kom­buis­pa­pier.

2. Wan­neer die aar­tap­pels af­ge­koel het tot ka­mer­tem­pe­ra­tuur, ge­bruik ’n skerp mes om ver­sig­tig ke­pies el­ke 0,5 cm op die aar­tap­pels te sny om ’n rif­fel­rug­gie te skep. Werk ver­sig­tig so­dat jy nie per on­ge­luk te diep sny nie.

3. Ver­hit die o­lie in ’n warm oond by 220 °C in ’n pan wat net groot ge­noeg is om al die aar­tap­pels te kan huis­ves. Wan­neer die o­lie baie warm is, skep die aar­tap­pels ver­sig­tig in die o­lie met ’n gaat­jies­le­pel.

4. Skep die warm o­lie booor die aar­tap­pels, sit te­rug in die oond en roos­ter tot goud­bruin. S­prin­kel die sout oor en sit da­de­lik voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.