In­te­res­san­te t­rein­fei­te

Beeld - - Leefstyl -

Op die Ro­vos Rail kan die ven­sters oop­maak.

Die t­rein ry ge­mid­deld 60 km/h, be­hal­we waar die spoor nie in ’n goeie toe­stand is nie. Daar ry hy soms 20 km/h.

Gas­te ont­vang ’n ser­ti­fi­kaat, per­soon­lik on­der­te­ken deur Ro­han Vos, wat be­aam dat hul­le op die “G­re­a­test Train On Earth” ge­reis het.

Ro­vos Rail kan ’n mak­si­mum van 72 gas­te in ’n 20­wa­t­rein ver­voer.

■ ■ ■

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.