Die Ro­vos Rail Mu­seum

Beeld - - Leefstyl -

Gaan vroeg ge­noeg sta­sie toe so­dat jy tyd het om die spoor­weg­mu­seum te be­soek. Gert van Vuur­en is ver­ant­woor­de­lik vir die uit­stal­lings en doen baie van die her­stel­ en op­knap­pings­werk self.

Die voor­uit­sig is om een­dag die voor­ste wer­ken­de spoor­weg­mu­seum ter wê­reld te hê.

Gert mag maar s­to­ries ver­tel, aan­ge­sien hy ja­re lank deel was van die spoor­weë en ook van Ro­vos Rail se span. Net voor­dat ons loop, skerts hy: “Ont­hou jy mag van­dag in die stoom­lo­ko­mo­tief in­klim – en jy moet die fluit­jie blaas, dis jou reg!”

LEEF­STYL

Heer­li­ke hal­lou­mi­slaai vir dié wat nie see­kos eet nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.