Spe­si­a­le aan­bod vir die win­ter

Beeld - - Leefstyl -

Om op dié luuk­se t­rein te reis gaan jou ’n paar sen­te uit die sak jaag.

Daar­om is die aan­bod vir die win­ter heer­lik vir Suid­A­fri­ka­ners. Die twee­vir­een­aan­bod sluit ak­kom­mo­da­sie in ’n De­luxe Sui­te op ’n tween­ag­, een­rig­ting Kaap­stad­reis in. Die aan­bod sluit al­le e­tes, al­ko­ho­lie­se en an­der dran­kies, die uit­stap­pies, ka­mer­diens en ’n be­perk­te was­goed­diens in. Dit sluit nie vlug­te, fooi­tjies vir die per­so­neel of ver­voer na of van die sta­sie af in nie.

Hier­die aan­bod is gel­dig van A­pril tot Sep­tem­ber.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.