Vroe­ër ja­re sou tui­niers teen die mid­del van die win­ter reeds tyd met hul neu­se in saad­ka­ta­lo­gus­se be­stee het en kaal ge­wor­tel­de ro­se en vrug­te­bo­me wat deur die pos ge­stuur is, ge­plant het. Van­dag gaan ons na goed ge­vul­de kwe­ke­rye in die win­ter om te koop

Beeld - - Leefstyl - Nu­we ten­den­se Lief­li­ke la­ven­tel Pe­tro Els skryf: Ant­woord: Plant prag­ti­ge pe­lar­go­ni­um Ant­woord:

Die Pan­to­ne-kleur vir 2017 is heel­te­mal ge­ïn­spi­reer deur die na­tuur – dit is ver­fris­send en laat groen her­leef. Vul jou huis en pa­tio met va­rings wat weer baie mo­di­eus is. Daar word ook ge­sê dat va­rings die lug skoon­maak en deur jou daar­deur te om­ring bring ’n ge­voel van wel­syn en kalm­te. B­rei jou va­ring­ver­sa­me­ling uit deur dit met die vol­gen­de mak­lik-om-te-kweek­spe­sies aan te vul: ve­nus­haar­va­ring, (A­di­an­tum), ko­nyn­voet (Da­val­lia), ste­kel­va­ring (Cyrt­o­mi­um), Bos­ton-va­ring (Nephro­lep­sis) en al die sier­li­ke ras­se van P­te­ris.

Stal dit uit in hel­der lig, weg van koue. Hou die wor­tels klam en voed ge­reeld met ’n wa­ter­op­los­ba­re kuns­mis. Win­ter is la­ven­tel-plant­tyd en hier is ’n keu­se van die bes­te la­ven­tel­plan­te vir jou tuin:

La­van­du­la an­gus­ti­fo­lia – kom­pak en bos­ag­tig met k­lein, grys­groen bla­re en lang blom­py­le in diep pers.

Ge­tan­de la­ven­tel (La­van­du­la den­ta­ta) – bos­ag­ti­ge struik met ge­skulp­te don­ker­groen of grys bla­re, af­han­gen­de van die ver­skei­den­heid. Dit ver­sprei goed het geu­ri­ge pers­blou blom­me.

En­gel­se la­ven­tel (La­van­du­la x in­ter­me­dia) – krag­ti­ge bas­ter wat goed ver­sprei en geu­ri­ge grys­groen bla­re het. Lang blom­py­le be­dek in k­lein mal­va­pers blom­me.

Fran­se la­ven­tel (La­van­du­la stoe­chas) – tal­le bas­ters van hier­die kom­pak­te bos­ag­ti­ge struik met slan­ke groen bla­re is be­skik­baar. Kort blom­py­le met pers of pienk blom­me word be­dek met twee kleur­vol­le skut­bla­re wat soos ko­nyn­o­re lyk. Ernst, ek het kraal­mis van ’n boer aan­ge­koop en dit deur ’n fyn sif sor­teer want dit was vol kom­man­do­wurms. Ons het dit in plas­tiek­sak­ke ver­se­ël. Het ek die ver­se­ke­ring ná drie maan­de dat al­le moont­li­ke vlieë, ei­ers, wurms en pa­pies ge­smoor is so­dat ek dit in die tuin saam met an­der kom­pos kan ge­bruik? Is dit waar dat kom­man­do­wurms slegs s­wak plan­te aan­val wat nie die mas op­kom nie? Pe­tro, maak eers se­ker dat dit kom­man­do­wurms is. Laas­ge­noem­de se vol­was­se­sta­di­um is ’n klei­ner mot-soort (S­po­d­op­te­ra ex­emp­ta), maar dit is die lar­we­sta­di­um wat so ska­de­lik is. Die rus­pes wat bo-op die grond leef, val mie­lies en an­der gras­ag­ti­ge plan­te aan. Die klei­ner kom­man­do­wurm (S. ex­i­gua) val weer klei­ner twee­saad­lob­bi­ge plan­te aan. Die kom­man­do­wurm­mot vlieg o­ral rond en lê sy ei­ers op mie­lies en ver­wan­te As jy nie tyd ge­kry het om gous­blom­me in Maart of A­pril te plant nie, het jy steeds tyd. In die win­ter pas gous­blom­me (Ca­len­du­la of­fi­ci­na­lis) goed saam met an­der ge­wil­de win­ter­plan­te op die saai­ling­ta­fels in tuin­sen­trums. Gous­blom­me is ryp­ge­hard, en groei on­ge­veer 45 cm hoog en 30 cm wyd. Dit pro­du­seer hel­der­kleu­ri­ge geel en o­ran­je blom­me. Plant gous­blom­me saam met na­el­blom­me (di­ant­hus), ge­sig­gies en vi­ool­tjies, en meng dit ook in jou bed­dings met soor­te. Be­doel jy nie mis­kien die op­val­len­de wit kleu­ri­ge mis­wurms wat so baie in kom­po­sen mis­ho­pe leef nie? Laas­ge­noem­de heet Pa­chno­da si­nu­a­ta en in die vol­was­se s­ta­di­um is hul­le die groot geel en swart tor­re wat so lief is om roos­knop­pe te ver­woes. Die lar­we­sta­di­um in kom­pos doen nie die kom­pos ska­de aan nie. Die groot rus­pes ver­or­ber en ver­teer or­ga­nie­se ma­te­ri­aal in die kom­pos­hoop en wat dit weer aan an­der plan­te reu­se- rooi mos­terd, tat­soi, S­wit­ser­se blaar­beet (chard) en blaar­slaai. Ge­bruik die kroon­bla­re om slaaie, toe­brood­jies en na­ge­reg­te te ver­sier.

Kleur in die tuin

El­ke tuin het leë kol­le – stuk­kies kaal grond tus­sen plan­te wat ge­vul kan word met mooi, win­ter­ge­har­de plan­te soos Ar­me­ria ma­ri­ti­ma, I­be­ris sem­per­vi­rens en Di­ant­hus ca­ryop­hyl­lus. Tui­niers oor die wê­reld heen ge­niet be­skik­baar stel. Hier doen die rus­pers dus meer goed as kwaad. Ek twy­fel dus na­dat jy die wurms en pa­pies ge­smoor het of dit ska­de sal aan­rig. Ge­bruik dus ge­rus jou kom­pos met vry­moe­dig­heid. As jy nog on­se­ker is, s­tuur as­se­blief ’n fo­to, dan kan ek 100% se­ker maak.

T­heuns Bo­tha van Bos­hof skryf:

Ernst, ek s­tuur ’n fo­to van een van my aal­wy­ne. Ek is baie lief vir aal­wy­ne, maar my aal­wy­ne het ’n dop­luis of wol­luis wat dit dood­maak. Waar­mee kan ek dit spuit of wat se be­han­de­ling be­veel jy aan? T­heuns, jy het wit­skaal (Du­pla­chi­o­na­s­pis sp.), ’n ti­pe dop­luis (om en by 1 mm lank en lang­wer­pi­ge wit dop­pie) wat aal­wy­ne se bla­re aan­val. Dit ver­oor­saak die dui­sen­de k­lein wit knop­pies en as jy daar­oor vryf, die ken­mer­ken­de vloei­stof af­gee.

Daar is twee roe­tes wat jy kan volg. Bi­o­lo­gie­se be­heer is al­tyd dit om met pe­lar­go­ni­um as spe­sie (ook be­kend as mal­vas) te eks­pe­ri­men­teer en die re­sul­ta­te is op­val­lend. Be­gin nou jou ver­sa­me­ling om hel­der len­te­kleur te ver­se­ker. Hoe­wel dié plan­te mak­lik is om te kweek, wa­ter­wys en ge­hard is, er­vaar som­mi­ge tui­niers pro­ble­me. Hier is ’n paar wen­ke om jou te help:

Vol son is die bes­te. Pe­lar­go­ni­ums haat nat wor­tels en swaar, sta­dig drei­ne­ren­de grond – in die tuin of in pot­te. Ge­bruik ’n goeie ge­hal­te kom­mer­si­ë­le pot­grond­meng­sel vir pot­te en werk baie kom­pos in tuin­grond in.

Hul­le is geil vre­ters en moet el­ke ses we­ke met ’n sta­dig vry­stel­len­de al­ge­me­ne kuns­mis in die tuin ge­voed word.

Plan­te in pot­te moet reg­deur die jaar maan­de­liks ge­voer word met ’n wa­ter­op­los­ba­re kuns­mis wat ’n mens lig­gies in die grond in­werk. Klam bla­re word mak­lik deur siek­tes ge­raak en dit is die bes­te om net op grond­vlak wa­ter te gee.

In­lig­ting ver­skaf deur die Li­fe to your Gar­den-veld­tog. Kry meer in­lig­ting by lifeis­a­gar­den. co.za of ge­sels saam by fa­ce­book.com/lifeis­a­gar­den­sa.

■ ■ ■ ■

die bes­te, maar soms word in die om­ge­wing gif ge­spuit en dan vrek die na­tuur­li­ke pa­ra­siet­wes­pe – Ap­hy­tis gri­seus en Za­om­ma cestus lê hul ei­ers op die dop­luis, wat dan uit­broei en die dier­tjie vrek on­der sy dop­pie.

Dan is daar ook die aal­wyn­skil­pad­jie (’n ti­pe lie­we­heers­be­sie) wat ook op die wit­skaal teer en die aal­wy­ne só be­skerm.

Dit is eg­ter mak­lik om che­mies te be­heer met ’n mi­ne­ra­le o­lie. Jy tei­ken net die aal­wyn en spuit die mi­ne­ra­le-o­lie op sy bla­re. Die han­dels­na­me heet O­le­um of Al­bo­li­um, en is plaas­lik be­skik­baar. Die mi­ne­ra­le o­lie smoor die dier­tjie on­der sy be­sker­men­de dop­pie dood. Spuit vol­gens die aan­wy­sings.

Aal­wy­ne is plaas­lik in­heems en ons sit met een van die wê­reld se groot­ste kon­sen­tra­sies.

Dis ’n won­der dat daar ook net so baie na­tuur­li­ke in­heem­se plae op die aal­wy­ne voor­kom. An­der be­ken­de plae sluit in snuit­ke­wers en blaar­swam­me.

Mal­vas is geu­rig en kleur­ryk.

Ge­mak­li­ke gous­blom­me

Links: Prag­ti­ge la­ven­tel ver­skaf spat­sels kleur in jou win­ter­tuin. Dié een is La­van­du­la an­gus­ti­fo­lia. Regs: Lief­li­ke gous­blom­me; dié een is “Fruit t­wist”.

T­heuns Bo­tha se fo­to van sy aal­wyn­blaar, be­smet met wit­skaal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.