Froome bly voor; skof­se­ge vir SA

Beeld - - Sport - – bbc.com, le­tour.com

Nie een van die fiets­ry­ers wat Chris Froome kan weer­hou om sy vier­de Tour de Fran­ce-ti­tel in te palm het in gis­ter se 19de skof ’n po­ging aan­ge­wend om hom uit te daag nie.

Die B­rit van Te­am Sky is ná die 19de skof 23 se­kon­des voor sy naas­te teen­stan­der, die Frans­man Ro­main Bar­det (AGR2 La Mon­di­a­le), en 29 se­kon­des voor Ri­go­ber­to Uran (Cann­on­da­le) van Co­lom­bia.

Froome het die skof in die 27ste plek, 12 mi­nu­te en 27 se­kon­des ná die wen­ner, vol­tooi.

Al­le oë sal van­dag op hom in die voor­laas­te skof wees.

In dié skof, ’n in­di­vi­du­e­le tyd­toets oor 22,5 km deur die stra­te van Mar­seil­le, kan die B­rit sy heer­skap­py be­ves­tig.

“Ho­pe­lik, as my be­ne hou, kan ek die Tour be­klink. Maar ek moet steeds so vin­nig as moont­lik ry,” het Froome ge­sê.

Met Bar­det wat nie be­kend is as ’n na­el­rit­ry­er nie, sal Froome se e­nig­ste teen­stand waar­skyn­lik van Uran kom.

Gis­ter se skof is deur die Noor­we­ër Ed­vald Bo­as­son-Ha­gen van die Di­men­si­on Da­ta­span ge­wen.

Dit was die Suid-A­fri­kaan­se span se eer­ste skof­se­ge.

Ha­gen het die skof in 5 uur, 6 mi­nu­te en 9 se­kon­des vol­tooi.

Hy het oor die laas­te 2 km die an­der ry­ers van die weg­breek­groep van 20 in die stof laat byt om dié skof op eie hout­jie te be­klink.

Suid-A­fri­ka se Lou­is Mein­tjes is steeds in die agt­ste plek, 6 mi­nu­te en 52 se­kon­des ag­ter Froome.

Ed­vald Bo­as­son Ha­gen

Fo­to: GETTY IMAGES

Niks het die dra­er van die geel­trui Chris­to­pher Froome (Te­am Sky) op Vry­dag se skof ge­pla nie. Hier is hy deel van die pe­lo­ton

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.