Ro­ry ruk hom reg ná jog­gie hom uit­trap

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie – Reu­ters, S­port­re­dak­sie

Die wê­reld se voor­ma­li­ge nom­me­reen­spe­lers en Grand Slam­kam­pi­oe­ne Kim C­li­jsters en An­dy Rod­dick tel on­der spe­lers van­dag in ten­nis se hel­de­saal in­ge­hul­dig sal word.

Bel­gië se C­li­jsters (34) het die A­me­ri­kaan­se Ope­ti­tel in 2005, 2009 en 2010 be­klink.

Sy het ook die Aus­tra­lie­se Ope in 2011 ver­o­wer en was 19 we­ke bo­aan die rang­lys. Sy het 41 WTA­ti­tels ge­wen.

Rod­dick (34) was 13 we­ke bo­aan die rang­lys. Hy het sy e­nig­ste Grand Slam­ti­tel in 2003 in die A­me­ri­kaan­se Ope ge­wen.

Hy het in 2012 uit­ge­tree met 32 ATP­ti­tels.

Die Ne­der­land­se rol­stoel­ten­nis­spe­ler Mo­ni­que Kalk­man­van den Bosch, die ten­nis­joer­na­lis en his­to­ri­kus S­te­ve Flink, en Vic Bra­den, ’n grens­ver­skui­wen­de ten­nis­af­rig­ter, is die an­der per­so­ne wat van­dag in­ge­hul­dig word. Ro­ry M­cIl­roy sê ’n ge­brek aan self­ver­troue is die re­de vir sy s­wak be­gin Don­der­dag in die eer­ste ron­de van die Britse Ope. Daar­om was ’n uit­trap­ses­sie deur sy jog­gie die reg­te doe­pa om dit reg te stel.

Die vier­ma­li­ge ma­jor-kam­pi­oen is ná twee ron­des ste­wig in die wed­loop op 139 (-1), na­dat hy oor sy laas­te 26 put­jies agt vo­ël­tjies aan­ge­te­ken het.

Dat hy met ’n hup­pel in sy stap van die twee­de ron­de sou weg­stap, het vroeg Don­der­dag nog on­waar­skyn­lik ge­lyk, toe hy oor sy eer­ste ses put­jies van die toer­nooi vyf brou­houe aan­ge­te­ken het en le­lik op die ag­ter­voet was.

M­cIl­roy het in die aan­loop tot die toer­nooi drie uit vier keer on­der die val­byl be­land en dus nie met veel self­ver­troue na Roy­al Birk­da­le op­ge­ruk nie.

“Ek was op my se­nu­wees aan die be­gin.

“Ek was ’n bie­tjie angs­tig, skug­ter. Ek het net nie so baie ge­loof in my­self soos ek moes hê nie,” sê die 28-ja­ri­ge Noord-Ier, wat in 2014 die Cla­ret Jug ge­wen het.

“JP (Fit­z­ge­rald, sy jog­gie) het my goed uit­ge­trap op die twee­de bof en my soort van her­in­ner waar ek is.

“Dit het ge­help, dit het my weer laat po­si­tief dink.”

The Gu­ar­di­an be­rig Fit­z­ge­rald het op die ses­de put­jie aan M­cIl­roy ge­sê: “Jy is Ro­ry M­cIl­roy, wat die *** maak jy?”

“Ek het glad nie kwaad ge­raak op die baan nie. Ek het nie kop te veel laat hang nie. So ek het ’n goeie, po­si­tie­we hou­ding vol­ge­hou.

“En din­ge het vir my om­ge­keer, dan­kie tog.”

Fo­to: GETTY IMAGES

Ro­ry M­cIl­roy en sy jog­gie, JP Fit­z­ge­rald, Don­der­dag by die Britse Ope.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.