Way­de, Cas­ter bly pu­re goud

Laat waai met 2 re­kords in Mo­na­co

Beeld - - Sport - S­port­re­dak­sie

Goue Way­de van Nie­kerk! Goue Cas­ter Se­me­nya! Daar is steeds geen keer aan dié twee Suid-A­fri­kaan­se at­le­te nie kort voor die IAAF se Wê­reldat­le­tiek­by­ee­koms in Lon­den.

Hul­le het gis­ter­aand in Mo­na­co op die Di­a­mant­li­ga­by­een­koms ge­skit­ter en twee by­een­koms­re­kords uit die re­kord­boe­ke ge­vee.

Van Nie­kerk was eer­ste aan die beurt en het nóg ’n re­kord van die le­gen­da­rie­se A­me­ri­ka­ner Mi­cha­el John­son laat spat toe hy die 400 me­ter in 43.73 af­ge­blits het.

I­saac Makwa­la van Botswa­na was twee­de in sy sei­soen­bes­te van 43.84 ge­volg deur sy land­ge­noot Ba­bo­lo­ki T­he­be in 44.26.

John­son se vo­ri­ge by­een­koms­re­kord van 43.96 is reeds op 8 Augustus 1998 op­ge­stel en dit het 19 jaar in die re­kord­boe­ke ge­pryk.

Daar is be­spie­gel dat Van Nie­kerk ’n aan­slag op sy wê­reld­re­kord van 43.03 sou maak, maar hy hou dit vir ’n an­der dag.

Se­me­nya het die 800 m in ’n skit­te­ren­de 1:55.27 ge­wen.

Sy is ge­volg deur Fran­ci­ne Niyon­sa­ba (1:55.47) en A­jee Wil­son (1:55.61).

Se­me­nya se wen­tyd is vin­ni­ger as haar sei­soens­bes­te van 1:56.61 wat sy Do­han aan­ge­te­ken het.

Dit is ook vin­ni­ger as haar eie by­eeen­koms­re­kord van 1:55.33 en ook die vin­nig­ste tyd van­jaar.

“Ek het my krag ge­wys. Die an­der mei­sies het my ver­ras met hoe hul­le ge­hard­loop het en dit was ’n har­de re­sies tot aan die ein­de.

“Ek het ’n paar k­lein teg­nie­se fou­te be­gaan wat my sta­di­ger laat hard­loop het. My af­rig­ter by die huis, Je­an Ver­ster, sal baie op­ge­won­de wees,” het Se­me­nya ná haar oor­win­ning ge­sê.

Wen­da Nel het in die 400-hek­kies vir vroue vyf­de ge­ëin­dig in ’n tyd van 55.90, wat heel­wat sta­di­ger is as haar sei­soens­bes­te van 54,58.

Ko­ri Car­ter van die VSA was eer­ste in 53.36 ge­volg deur haar land­ge­noot S­ha­mier Litt­le (54.02) en Ja­nie­ve Rus­sell van Ja­mai­ka (54.38).

In­tus­sen het At­le­tiek Suid-A­fri­ka (ASA) sy fi­na­le groep van 24 at­le­te be­kend ge­maak vir die IAAF se Wê­reld­kam­pi­oen­skap­pe wat tus­sen 4 en 17 Augustus in Lon­den ge­hou word.

Vol­gens ASA is ’n 4x100-af­los­span nie deur die IAAF (die In­ter­na­si­o­na­le ver­e­ni­ging van At­le­tiek­fe­de­ra­sies) uit­ge­nooi nie, aan­ge­sien die tyd wat die span op 2017 se A­fri­ka-kam­pi­oen­skap­pe, ty­dens die S­poe­dreeks in 2017 en ook in J­nie in Eu­ro­pa aan­ge­te­ken het, hul­le slegs 18de op die wê­reld­rang­lys plaas.

ASA het ge­sê dat die IAAF net die 16 voor­ste af­los­span­ne uit­nooi.

Fo­to’s: GETTY IMAGES

Way­de van Nie­kerk (bo) en Cas­ter Se­me­nya (regs) het gis­ter­aand in Mo­na­co weer stem dik ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.