Het jy ge­weet?

Beeld - - Sport -

Dis net die vyf­de keer dat twee Suid­A­fri­kaan­se span­ne teen me­kaar in ’n Su­per­rug­by­uit­klop­stryd speel.

Uit die vo­ri­ge vier ke­re het die Haaie twee keer ge­se­ë­vier. Die laas­te keer dat twee Suid­A­fri­kaan­se span­ne slaags was, was in 2012, toe die Haaie die S­tor­mers in die half­eind­ron­de op Nu­we­land ge­klop het.

Die Haaie het reeds in 14 uit­klop­weds­dry­de ge­speel. Die Leeus het hul laas­te 13 tuis­wed­stry­de op El­lis­park ge­wen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.