‘S­tig­tings, hou by jul lees’

Beeld - - Voorblad -

Hy is be­sorg oor s­tig­tings wat na po­li­tie­ke lei­ers ge­noem is wat dan ge­bruik word om po­li­tie­ke ge­veg­te te veg, het pres. Ja­cob Zu­ma ge­sê.

Zu­ma het Sa­ter­dag­aand ’n toe­spraak by die be­kend­stel­ling van die Tru­man Ma­gu­ba­ne­stig­ting in Pie­ter­ma­ritz­burg ge­hou.

Ma­gu­ba­ne is die hoof­sweep in die Msun­du­zi­mu­ni­si­pa­li­teit in Pie­ter­ma­ritz­burg en het 15 jaar op Rob­ben­ei­land deur­ge­bring.

Zu­ma het ge­sê hy hoop die stig­ting hou by sy stig­tings­waar­des. “Ek hoop jou stig­ting sal nie ge­bou word om po­li­tiek te doen nie,” het Zu­ma ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.