‘Si­su­lu nie vars brie­sie wat ANC no­dig het’

Beeld - - Nuus - Sel­lo­a­ne K­ha­la­ne

Lin­di­we Si­su­lu, mi­nis­ter van huis­ves­ting, is nie die vars brie­sie wat die ANC-lei­ers­korps so drin­gend no­dig het nie.

“Wat on­der­skei haar van haar ka­me­ra­de,” vra Luk­ho­na Mn­gu­ni, po­li­tie­ke ont­le­der.

Mn­gu­ni meen Si­su­lu sal wel vir haar ’n plek­kie in adj.pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa se lei­ers­korps kan be­ding wan­neer die be­noe­mings vir lei­ers in Sep­tem­ber for­meel oop­ge­stel word.

Si­su­lu het die na­week in K­lip­town, So­we­to, haar veld­tog, It’s a Must, be­gin om die ANC se lei­er en pre­si­dent van die land te word.

Sy kom wyd on­der skoot om­dat sy des­tyds ’n deur­slag­ge­wen­de rol ge­speel het om te ver­se­ker die na­si­o­na­le ver­vol­gings­ge­sag laat die 783 klag­te teen pres. Ja­cob Zu­ma vaar.

By die be­kend­stel­ling van haar veld­tog het Si­su­lu ge­sê die­ge­ne in die ANC wat aan kor­rup­sie skul­dig is, moet ge­tug word.

Sy word deur die ANC-vrou­e­li­ga in die Oos-Kaap ge­steun.

Die mi­nis­ter het die na­week in so­si­a­le me­dia deur­ge­loop on­der vrae oor waar­om sy haar nie voor die veld­tog teen die N­kand­la-sa­ge, die Gup­tas en staat­skaping uit­ge­spreek het nie.

In­tus­sen het Sol­ly Ma­lat­si, DALP, ’n be­roep op Si­su­lu ge­doen om die na­me be­kend te maak van dié wat blom­me, ge­sken­ke en borg­skap­pe van haar de­par­te­ment ont­vang het. Die de­par­te­ment van huis­ves­ting het ver­le­de week ge­sê hy het in ’n be­lo­nings­pro­gram in die 2013-’14-boek­jaar R10 mil­joen aan blom­me en ge­sken­ke be­stee.

Fo­to: ELIZABETH SEJAKE

Lin­di­we Si­su­lu Sa­ter­dag op die Wal­ter Si­su­lu­plein in K­lip­town, So­we­to.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.