Di­a­na­be­sit­tings in pa­leis te sien

Beeld - - Nuus -

Be­son­der­se be­sit­tings van prin­ses Di­a­na, soos haar kas­set­te met die mu­siek van El­ton John en Li­o­nel Ri­chie daar­op, word se­dert Sa­ter­dag in Bucking­ham-pa­leis uit­ge­stal.

Haar seuns, Wil­li­am en Har­ry, het be­sluit wat uit­ge­stal gaan word.

Die BBC be­rig die ar­ti­kels sluit in bal­letskoe­ne en ’n groot trom­mel wat sy ge­bruik het toe sy op skool was.

Een van die tref­fend­ste stuk­ke op die uit­stal­ling is die les­se­naar waar Di­a­na haar kor­re­spon­den­sie ge­doen het.

The Gu­ar­di­an be­rig Di­a­na se mu­siek­smaak het die san­gers Rod S­tewart, Di­a­na Ross, Cé­li­ne Di­on en Ri­chie in­ge­sluit.

Ri­chie het glo ge­sê haar guns­te­ling­lied­jie was “Hel­lo”.

Sy het dit blyk­baar per­soon­lik aan hom ge­noem toe hul­le me­kaar ont­moet het.

Dit is die eer­ste keer dat ’n uit­stal­ling in die Bucking­ham­pa­leis ge­hou word waar­in so­veel van Di­a­na se be­sit­tings ge­sien kan word. Die uit­stal­ling, ge­ti­teld “Roy­al Gifts”, is deel van ’n gro­ter uit­stal­ling van ge­sken­ke wat ko­nin­gin Elizabeth ont­vang het.

Dit duur tot 1 Ok­to­ber, vol­gens die web­blad waar­op toe­re van die Bucking­ham-pa­leis ge­ad­ver­teer word.

Fo­to’s: AP

Die les­se­naar waar­op prin­ses Di­a­na haar kor­re­spon­den­sie ge­doen het.

Ge­sins­fo­to’s maak deel van die uit­stal­ling uit.

’n Trom­mel wat Di­a­na ge­bruik het toe sy op skool was.

Dié kas­set­te be­vat van Di­a­na se guns­te­ling­mu­siek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.