Span­ne werk saam aan ‘fe­no­me­na­le’ Vry­staat Kuns­te­fees

Beeld - - Nuus - Ja­na Marx

“Die Vry­staat Kuns­te­fees was van­jaar die mees di­ver­se fees in die land,” sê Ri­car­do Pe­ach, fees­di­rek­teur.

Die fees, wat gis­ter ge­ëin­dig het, het plaas­li­ke, na­si­o­na­le en in­ter­na­si­o­na­le kuns­te na die Ro­se­stad ge­lok.

“Die fees en al sy pro­jek­te, soos Pap (Pu­blie­ke Ar­tis­tie­ke Pro­jek), is uit­ein­de­lik so ge­ves­tig dat ons nie vol­gen­de jaar weer so­veel nu­we i­ni­si­a­tie­we hoef in te bring nie.

“Ons kan dit wat ons het, net meer diep­te gee,” het Pe­ach gis­ter ge­sê.

Vol­gens hom is die fees se

Maan­dag 24 Ju­lie 2017

hoof­doel om A­fri­kaans te laat groei. “So­dra jy in een kul­tuur ge­mak­lik voel, kan jy an­der kul­tu­re ook ver­sterk. Ons pro­beer hier kul­tu­re­le brûe bou.”

Hy is op­ge­won­de oor grens­ver­skui­wen­de pro­duk­sies soos Gif (met A­tand­wa Ka­ni en Ti­na­rie van Wyk Loots) en Al­taar (met on­der an­de­re Cry­stal-Don­na Ro­berts), en re­ken dat die Li­te­ra­tuur­fees en Vryn­ge, ’n plat­form vir op­ko­men­de kuns­te­naars, net van krag tot krag gaan.

Van­jaar was daar skry­wers en kuns­te­naars van Botswa­na, Zam­bië en Zim­bab­we, Ar­gen­ti­nië, B­rit­tan­je en I­ta­lië.

Van die te­a­ter­ver­to­nings wat die groot­ste af­trek ge­kry het, is Ko­ö­pe­ra­sie­sto­ries, Die reuk van ap­pels en Fie­la se Kind.

“Die ver­to­ning het só goed ge­vaar en die ge­ho­re was fan­tas­ties,” het Jo­han S­mith, ver­vaar­di­ger van Die reuk van ap­pels, ge­sê.

Tal­le an­der kuns­te­naars en ak­teurs was be­ïn­druk deur die ge­ho­re. Lau­ri­ka Rauch be­skou die Sand du P­les­sis-te­a­ter as haar guns­te­ling-te­a­ter van al­le tye, “wat na­tuur­lik die ge­hoor in­sluit”.

Pe­ach is trots op die span­ne wat saam­ge­werk het aan wat hy as ’n “fe­no­me­na­le fees” be­stem­pel. “Ek kan nie die er­ken­ning hier­voor vat nie. Dit is een ding om ’n klomp goed te be­plan en te be­lo­we, maar om dit uit te voer sit be­slis nie in net een ou se broek nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.