Ab­sa sloer met pla­fon­ska­de­eis

Beeld - - Tot u Diens -

Hend­re­net­te van der West­hui­zen het by Ab­sa ’n blou­tjie ge­loop.

“Ek het in Fe­bru­a­rie ’n eis by Ab­sa in­ge­dien vir die ver­van­ging van ’n aan­tal pla­fon­ne in my huis. Eers in A­pril het Ab­sa ’n as­ses­sor na my huis ge­stuur om na die ska­de te kom kyk. In Ju­nie is ’n kon­trak­teur aan­ge­wys wat die ska­de moes her­stel. Die kon­trak­teur was hier om te kyk wat ge­doen moet word en ’n kwo­ta­sie aan Ab­sa te ver­skaf. Ver­der het die eis nie ge­vor­der nie. Ek het al ver­skeie ke­re oor die saak by Ab­sa na­vraag ge­doen, maar nie­mand daar kan my sê wan­neer my eis af­ge­han­del sal word nie.”

Tot u Diens het Ab­sa oor Van der West­hui­zen se klag­te ge­pols. Sy sê haar eis is in­tus­sen af­ge­han­del en haar pla­fon­ne is reeds her­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.