Pluim­pie

Beeld - - Tot u Diens - A­we­so­me E­lec­tri­cal,

Eu­ge­ne S­mith sê

P­re­to­ria, se diens is fan­tas­ties.

“Na­dat ’n vo­ri­ge kon­trak­teur my in die steek ge­laat het, het ek A­we­so­me E­lec­tri­cal ge­kon­tak om my met my son­krag­stel­sel te help. Die half af­ge­han­del­de werk het A­we­so­me met ’n he­le klomp uit­da­gings ge­los. Dank­sy Hen­ry en MC van A­we­so­me is die uit­da­gings oor­kom en kon ek die stel­sel in ge­bruik neem. A­we­so­me het ook die no­di­ge ser­ti­fi­ka­te vir hul werk uit­ge­reik om te toon dat die stel­sel op stan­daard is.

“Ek kan A­we­so­me E­lec­tri­cal nie hoog ge­noeg aan­skryf nie. Hul­le het tot my red­ding ge­kom en hul werk is van die hoog­ste ge­hal­te.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.