Die­we laai 2 Porsches vol, ry

Beeld - - Nuus - Si­mon Son­ne­kus

’n Sin­di­kaat wat duur voer­tuie en sport­mo­tors tei­ken, het die na­week twee Porsche­mo­tors by ’n huis in P­re­to­ri­aNoord ge­steel.

Die­we het in­ge­breek by die huis waar die mo­tors staan en tal­le goe­de­re ge­steel. Die a­larm­stel­sel is ver­moe­de­lik voor­af af­ge­ska­kel en die die­we het die mo­tors vol­ge­laai voor­dat hul daar­mee weg is, sê S­pe­ci­a­li­sed Se­cu­ri­ty Ser­vi­ces in ’n ver­kla­ring.

Die sin­di­kaat steel duur mo­tors op be­stel­ling en dit word dan oor die g­rens na lan­de soos Mo­sam­biek en Zam­bië ge­neem en ver­koop, lui die ver­kla­ring.

“Duur sport­mo­tors soos Porsches, Mer­ce­des-Ben­ze, BMW’s en Land Crui­sers in Gau­teng is ver­al hoog op die sin­di­kaat se lys.”

’n Saak van in­braak en mo­tor­dief­stal is by die Si­no­vil­le­po­li­sie­kan­toor aan­han­gig ge­maak.

Die twee Porsches wat ge­steel is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.