Wa­ter nou pe­per­duur in Kou­ga, Baai

Beeld - - Nuus - – Ros­lyn Baat­jies

S­kerp ta­rief­ver­ho­gings en ’n gro­ter ver­bod op wa­ter­ver­bruik lê voor vir Kou­ga-in­wo­ners.

Die Kou­ga-mu­ni­si­pa­li­teit sluit in Jef­freys­baai, St. Fran­cis­baai, Kaap St. Fran­cis en Oe­ster­baai, as­ook Hu­mans­dorp, Pa­ten­sie, Han­key, Loe­rie en T­horn­hill.

Die Kou­ga-bur­ge­mees­ter, El­za van Lin­gen, sê die mu­ni­si­pa­li­teit se nood­ta­rie­we vir wa­ter (ske­du­le C van die goed­ge­keur­de wa­ter­ta­rie­we) sal op 1 Au­gus­tus in wer­king tree. Nood­ta­rie­we word ook reeds toe­ge­pas in die Nel­son Man­de­la­baai-me­tro wat wa­ter van die­self­de dam­me as Kou­ga kry.

“Die voort­sle­pen­de droog­te laat ons on­ge­luk­kig geen keu­se nie,” sê Van Lin­gen. “Ons doen ’n erns­ti­ge be­roep op in­wo­ners en sa­ke­on­der­ne­mings om min­der wa­ter te ge­bruik, an­der­sins sit ons eers­daags met droë kra­ne.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.