Jong dig­ter ‘ver­skalk’ haar le­ser be­hoor­lik

Dit is lank­laas dat A­fri­kaans ’n dig­ter ge­le­wer het wat in haar twin­ti­ger­ja­re met so­veel be­lof­te ’n bui­ging maak, skryf C­harl­Pier­re Nau­dé.

Beeld - - Boeke -

Po­ë­sie Rad­braak Jo­lyn P­hil­lips HU­MAN & ROUSSEAU, R180

Die dig­ter Jo­lyn P­hil­lips (27) de­bu­teer met een van die in­te­res­sant­ste dig­bun­dels in ja­re.

Sy skryf oor die vis­sers­le­we van die om­ge­wing van haar klein­tyd, Gans­baai. Die lief­de en per­soon­li­ke ver­twy­fe­lin­ge ver­meng in die pa­let; en heel­par­ty ge­dig­te han­del oor die ver­wrin­ging van waar­des – mis­daad en gru­wels – wat soms aan­ge­tref word in ge­meen­skap­pe wat deur his­to­rie­se en so­si­a­le krag­te ge­skend is.

Die sa­me­hang van te­ma­tiek en vorm­ge­wing val deur­gaans op. Die soms be­son­der kre­a­tie­we taal­ver­brok­ke­ling eg­go die te­mas van so­si­a­le, per­soon­li­ke en ge­sins­ver­brok­ke­ling, en die ge­dig­te gee – op ’n ver­de­re vlak – af­skyn­sels van sie­nings oor mens­lik­heid en haar land wat die werk­lik­heid, en selfs wens­lik­heid, van hier­die ver­brok­ke­ling ver­sterk.

Die bun­del toon so­doen­de – nie son­der in­sin­king van cli­ché en rym­dwang, hier en daar nie – ’n baie tref­fen­de po­ë­ti­kaal-i­ko­nie­se pres­ta­sie in ’n tra­di­sie­lyn wat deur B­rey­ten­bach, Krog en Van Nie­kerk loop. Die A­fri­kaan­se taal-aard ver­leen hom­self tot hier­die soort eks­pe­ri­ment.

Die “ver­brok­ke­lings­mo­tief” van P­hil­lips se po­ë­ti­ka is – pa­ra­dok­saal – een van die bun­del se kon­stan­tes. Die ver­tel­ler­stem-i­den­ti­tei­te, by­voor­beeld, is uit­een­lo­pend en wis­sel me­kaar soms in een ge­dig af (“D­rie­tjies en Da­we­tjies se be­ter­dae-sous”).

Dis ’n dig­ter­skap wat taal­ge­rig is maar ter­self­der­tyd op­val­len­de dig­kon­ven­sies (soos die ver­wag­te digt­heid van soor­te rym) ver­my; en klank­spel is op­set­lik dun maar goed ge­plaas. P­hil­lips puur haar vorm­ge­wing uit dis­tor­sie; ’n mens kan by­kans hoor hoe die taal se “tak­kies” in haar sin­ne ge­breek word.

’n Voor­beeld van hoe sy deur sug­ges­tie be­hen­di­ge ef­fek­te ver­kry. In “die skim”, wat han­del oor ver­sla­wing staan: “an­tie Han­na kla die vrou­ens tik/ om ma­er te word kyk hoe skud/ Bok se kind se kop as­of sy/ heel­tyd nee sê”. Dis ’n ver­sen­gen­de seg­ging van die soort wat dik­wels voor­kom in die bun­del.

Sy ge­bruik soms beeld-juk­sta­po­si­sie: “ons smeer mis vir ’n blink vloer ont­hou jy/ die skaap­vet op ons brood”. Let op die in­ge­bed­de be­te­ke­nis in die woord “ont­hou”, wat die be­te­ke­nis van die “blink”, wat as’t wa­re “weer­spie­ël” of “weer ge­beur”, be­klem­toon.

O­nop­val­len­de be­te­ke­nis­pel is ’n sterk punt. ’n Ma wat haar seun aan die dood af­staan se ver­lies word só uit­ge­druk: “By die be­graf­nis is die kis in baar­kleed ge­dra­peer”, waar “baar” na die draag­baar so­wel as die ge­stor­we­ne se rou­en­de ma se le­we­sken­king aan hom ver­wys.

P­hil­lips se rad­braak is ryk in di­a­lek, soos in “as god so be­lo­we/ sal ek jou be­ter le­we in die oor­le”. Maar die ge­bruik van di­a­lek is nie Trantraal se ge­bruik nie; dis nie kon­teks­ge­wend nie, maar ’n ne­we­ge­ge­we.

P­hil­lips ver­nie­tig die ste­re­o­ti­pe oor wie op grond van his­to­rie­se in­de­lings in wat­ter soort A­fri­kaans be­hoort te skryf. Haar taal is stan­daard-A­fri­kaans, ook die taal as ryk­lik her­ska­pe slag­of­fer van haar eie gril­le. Die ti­tel sê al­les: die “rad” in “rad­braak” her­in­ner aan die s­tuur van ’n skip, by im­pli­ka­sie sy rig­ting, wat hier “ge­breek” aan­ge­bied word. Of dalk aan die ka­trie­ne­wiel, die mar­tel­wiel.

Die sterk­ste pres­ta­sies is “te­rug van die af na­week” (en weet maar: “af” het meer as een be­te­ke­nis), die al­ler­mooie “tong­vis”, ’n e­ro­tie­se ge­dig wat her­in­ner aan Mar­jo­lein de Vos se be­ken­de Ne­der­land­se ge­dig “Kook­lust”, net nóg mooi­er; “my ma in c-ma­jeur” en “geel­san­ger”, on­der meer.

Is daar po­ë­sie­le­sers wat nié weet wat die woord “ver­skalk” (bl. 55) be­te­ken nie? Voor­dat jy hier­die bun­del lees, be­hoort jy uit te vind: Die dig­ter van rad­braak ver­skalk haar le­ser.

Dit is lank­laas wat A­fri­kaans ’n dig­ter ge­le­wer het wat nog in die ja­re twin­tig van haar le­we ver­keer wat met so­veel be­lof­te haar bui­ging maak. ’n Be­lit­te­ken­de be­lof­te is dit wel, ’n on­af ster word hier ge­volg (in die bes­te sin van die woord), maar juis daar­om is dit dalk ’n bun­del waar­van die skoon­heid en kreet selfs méér op­sien­ba­rend is as wat dit an­der­sins sou ge­wees het.

■ C­harl-Pier­re Nau­dé is ’n dig­ter van Jo­han­nes­burg.

‘‘

P­hil­lips ver­nie­tig die ste­re­o­ti­pe oor wie op grond van his­to­rie­se in­de­lings in wat­ter soort A­fri­kaans be­hoort te skryf.

Fo­to: BRENDA VELDTMAN

’n Mens kan by­kans hoor hoe die taal se “tak­kies” in P­hil­lips se sin­ne ge­breek word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.