SA roei 2 me­dal­jes los

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Suid­A­fri­ka se vol­gen­de ge­slag roei­ers het ge­wys ’n blink toe­koms wag toe hul­le twee me­dal­jes op die o.23­Wê­reld­by­een­koms in Plo­vdiv, Bul­ga­rye, ver­o­wer het.

Ky­le S­choon­bee het bril­jant te­rug­ge­veg om ’n sil­wer­me­dal­je in die mans se skil­boot­eind­stryd te wen, ter­wyl Ni­co­le van Wyk brons ver­o­wer het in die lig­ge­wig­af­de­ling van die vroue se skil­boot­kom­pe­ti­sie.

Van die ses Suid­A­fri­kaan­se roei­span­ne wat in Bul­ga­rye in ak­sie was, het vier vir die A­eind­ron­des ge­kwa­li­fi­seer. S­choon­bee was ver­al be­sten­dig en het twee van sy uit­dun­ne ge­wen. T­re­vor Jo­nes (Ka­na­da, 6:49.35) het goud ver­o­wer, ge­volg deur S­choon­bee (6:52.09) en Na­tan We­gr­zycking­S­zy­m­czyk (Po­le, 6:55.03).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.