Wat moet ek doen?

Beeld - - Voorblad -

S­ce­na­rio 1:

As jy nog nie jou op­ga­we in­ge­dien het vir 2017 nie:

■ Wag min­stens 24 uur ná die suk­ses­vol­le her­in­die­ning van jou do­ku­men­te deur die werk­ge­wer voor­dat jy jou ITR12­be­las­ting­vorm in­dien.

S­ce­na­rio 2:

As jy reeds jou op­ga­we in­ge­dien het:

■ Wag min­stens 24 uur ná die suk­ses­vol­le her­in­die­ning van jou do­ku­men­te deur jou werk­ge­wer voor­dat jy e­nig­sins ver­der op­tree.

■ Wan­neer die werk­ge­wer die do­ku­men­te suk­ses­vol her­in­ge­dien het, moet be­las­ting­be­ta­lers wat hul op­ga­we via eFi­ling in­ge­dien het, ’n “ver­soek om reg­stel­ling” (Re­quest for Cor­recti­on) deur

■ Wan­neer jy jou ITR12 deur eFi­ling aan­vra, ge­bruik die “Re­fresh IRP5/IT3(a) da­ta”­op­sie om se­ker te maak die jong­ste weer­ga­wes van die twee ser­ti­fi­ka­te word ge­bruik op die ITR12.

■ Vol­tooi en dien jou ITR12 in via eFi­ling of by jou naas­te tak.

eFi­ling in­dien. In se­ke­re ge­val­le sal eFi­ling be­las­ting­be­ta­lers nie toe­laat om dié ver­soek te rig nie. Dan moet die per­soon ’n “ken­nis­ge­wing van be­swaar” (No­ti­ce of Ob­jecti­on) in­dien, te­sa­me met al­le re­le­van­te do­ku­men­te.

■ In­di­vi­due wat die op­ga­we by ’n tak in­ge­dien het, moet die tak weer be­soek vir by­stand om ’n “ver­soek om reg­stel­ling” of “ken­nis­ge­wing van be­swaar” in te dien, waar van toe­pas­sing.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.