Mi­nis­ter is reg oor on­wet­ti­ge han­del – hof

Beeld - - Voorblad - A­let van der Walt

Ja­pie Gro­bler, Vry­staat­se lei­er­boer, is gis­ter baie erns­tig be­seer in ’n mo­tor­on­ge­luk waar­in ’n on­be­ken­de man dood is.

Gro­bler het baie erns­ti­ge been­breu­ke op­ge­doen en sy heup is glo ver­gruis.

’n Oog­ge­tuie sê Gro­bler het in sy bak­kie op die R30-pad uit Or­kney se rig­ting na Bot­ha­vil­le ge­ry.

’n Man in ’n blou Volks­wa­gen Po­lo het ag­ter Gro­bler ge­ry en wou hom na­by die Ta­ren­taal­nek-uit­draai ver­by­steek.

“Net toe die man langs oom Ja­pie was, het sy mo­tor se band ge­bars en hul­le het ge­bots,” sê die man, wat nie sy naam be­kend wil maak nie.

“Ek kon da­de­lik sien dat die man in die Po­lo reeds dood is. Ek het toe na oom Ja­pie se bak­kie ge­hard­loop en kon sien dat hy baie, baie seer­ge­kry het.”

Oom­blik­ke la­ter het die Po­lo aan die brand ge­raak. Die mo­tor was so erg ver­from­mel dat die lyk nie uit­ge­haal kon word nie, sê die man. Die po­li­sie kon nog nie die oor­le­de­ne se naam be­kend maak nie.

■Gr o bl e r is tans voor­sit­ter van die A­gri Sec u rit as-trust­fond­se n die A gr i-sek­tor een­heid s­fo­rum( A suf) en was vroe­ër on­der­meer voor­sit­ter van Graan SA, as­ook voor­sit­ter van die Nam­po-Oes­dag­ko­mi­tee.

Ja­pie Gro­bler

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.