Kyk toets op Nu­we­land en help so ’n kind!

Beeld - - Nuus -

Be­spreek van­dag nog jou plek om die rug­by­toets op 7 Ok­to­ber tus­sen die S­pring­bok­ke en die All Blacks op Nu­we­land in Kaap­stad by te woon en on­der­steun ter­self­der­tyd die Beeld-Kin­der­fonds.

JB T­rein­toe­re se toer­pak­ket van twee dae sluit’ n re­toer vlieg­kaart­jie en bus ver­voer tus­sen die lug­ha­we, ho­tel en Nu­we­land in, as­ook kaart­jies vir die wed­stryd en om daar­na aand­e­te by ’n re­stau­rant na­by die sta­di­on te ge­niet.

Die pak­ket kos R4 900 per per­soon wat deel of R5 300 as jy jou eie ka­mer wil hê.

S­ka­kel 0861 52 86 87 of 011 913 2442, stuur ’n e­pos­bood­skap na in­fo@jbtours.co.za of be­soek www.jbtours.co.za.

■ JB T­rein­toe­re on­der­steun die Beeld-Kin­der­fonds met hier­die kort toer na Kaap­stad en te­rug.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.