ATKV moet ook oor dié hek­kie

Beeld - - Kommentaar - Fran­cois Bek­ker, P­re­to­ria

Dit is juis die nu­we bries wat Dei­dré le Ha­nie as nu­we uit­voe­ren­de hoof na die ATKV bring wat my daar­aan laat dink om tog by die or­ga­ni­sa­sie aan te sluit.

Om vrien­de te maak vir A­fri­kaans is die sin­vol­ste op­sie vir die uit­bou­ing van die taal, en om te be­sef dat la­er trek en ’n ei­land men­ta­li­teit juis die groot­ste be­drei­ging vir A­fri­kaans is.

Ek wil Le Ha­nie eg­ter daag om oor nog ’n hek­kie te spring, hoe ge­waag en sen­si­tief dit ook al lyk: S­kaf die kri­te­ria van Chris­ten­skap vir lid­maat­skap af. Kom ons maak erns met A­fri­kaans en sy spre­kers, on­ge­ag hul ras of ge­loof. Al­leen­lik dan sal die ATKV as di­na­mies en in­klu­sief be­skou kan word. On­be­skaamd A­fri­kaans, dus. Son­der uit­slui­ting. En hoe gou­er die ver­kramp­tes die ha­se­pad kies, hoe gou­er sal kre­a­ti­wi­teit en ge­hal­te we­sen­s­ken­mer­ke van die ATKV word.

Al­leen­lik dan sal die ATKV in­stru­men­teel wees in die uit­bou­ing van die taal waar­voor ek en so baie an­der spre­kers oor gren­se (gren­se wat af­ge­breek moet word!) heen ’n op­reg­te pas­sie koe­s­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.