Vrou­e­hok­kie ver­dien meer be­rig­te

Beeld - - Kommentaar - Le­o­nie Pot­gie­ter, Mo­re­le­ta­park

Ek is te­leur­ge­steld oor Beeld se dek­king van die Wê­reld­be­ker hok­kie toer­nooi, wat tans by Wits ge­speel word.

Ons vroue het Sa­ter­dag ge­kwa­li­fi­seer vir die Wê­reld­be­ker­toer­nooi in 2018, maar vroue krie­ket, wat deur’ n baie klein groe­pie ge­speel word, kry baie meer pu­bli­si­teit. Die klein be­rig­gies wat wel ver­skyn, is dui­de­lik deur’ non ge­ïn­te­res­seer­de joer­na­lis ge­skryf, maar el­ke seun wat in die Cra­ven­week aan die bal ge­raak het se naam kom in die koe­rant. Dis erg ge­noeg dat hok­kie teen re­ge­rings teen­stand moet veg, kan die koe­rant ons nie maar on­der­steun nie?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.