Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad - – Ko­bus – Dup – Le­ser – Koos – Die­ter SMS’e kos R1,50 – Grob­bies – Le­on, Elar­dus­park – Boe­ta – El­sie, Jo­han­nes­burg – Da­niel – Rob, P­re­to­ria – Jackie, Pta – Ou­ma, Pta – Coets, Al­ber­ton – Ma­ri­us – Le­ser – Braam Gro­bler – Ri­na, Kru­gers­dorp – Da­vid, Mar­ga­te –

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

V

Geen am­nes­tie vir Zu­ma nie. Hy moet al die geld te­rug­gee so­dat hui­se ge­bou en an­der in­fra­struk­tuur op­ge­rig kan word en werk ge­skep word.

V

Am­nes­tie vir Zu­ma? Nee, nee! Hy moet ver­ant­woor­ding doen, as­se­blief.

V

Ek stem met He­len Zil­le saam dat die ANC ver­vang moet word. Net een pro­bleem: Die par­ty wat op­volg, gaan ’n land en be­heer moet oor­neem son­der e­ni­ge geld in die staat­skof­fers.

V

Zil­le sê die ANC moet ver­vang word. Deur wie? Die DA kan dit be­slis nie op sy eie doen nie; hy is te lig daar­voor. Hy het nie ’n lei­ers­korps nie.

V

Jo­hann Maar­man se ANC­on­der­rok hang da­rem ver uit.

V

Ek dink Maar­man het die kat aan die stert beet. K­ho­za en Pra­vin is bloot ge­trou aan die waar­des van die oor­spronk­li­ke, eer­li­ke ANC.

V

Jo­hann Maar­man, jy moet ont­hou die ANC is nie ’n nor­ma­le par­ty nie. In­tern word amp­te­na­re en hul ge­sin ge­dreig met die dood en dat hul­le hul werk sal ver­loor. Die paar wat dit reg­kry om hul waar­des uit te leef, moet ap­plous en re­spek kry.

V

Jo­hann Maar­man, moet eer­ba­re ANC­le­de swyg ter­wyl JZ die land be­steel en ver­nie­tig? Suid­A­fri­ka is be­lang­ri­ker as die ANC met sy mis­da­di­ge pre­si­dent. V Jo­hann Maar­man, in­dien die ANC ie­mand sy baad­jie moet gee om te loop, moet hul­le som­mer by Ja­cob Zu­ma be­gin. Hy het meer ge­doen om die beeld van Suid­A­fri­ka, die Grond­wet en die ANC te ver­nie­tig as al die an­der saam!

V

Ja­ca­ran­da se ont­byt­pro­gram met Mar­tin Be­ster aan die stuur is ’n straf. Ag, as­se­blief, doen iets daar­aan! Die ver­keer is klaar ’n pyn. Moet ons as­se­blief nie ook met sul­ke tjol straf nie.

V

A­fri­kaans is Groot kan ver­an­der word in A­fri­kaans is dood. El­ke jaar is daar nu­we ge­veg­te wat nie be­vor­der­lik vir A­fri­kaans is nie. Wie wil ’n han­dels­merk on­der­steun waar­van die be­trok­ke­nes heel­tyd met me­kaar ba­klei?

V

Waar­voor staan ATKV nou weer? O ja! Al­le Ta le­en Kul­tu­re ver­e­ni­ging!

– Joep Jou­bert, Gro­blers­dal V

Een van die baie on­ge­val­le van die 1994­ po­li­tie­ke oor­een­koms is die A­fri­kaan­se taal, ge­skie­de­nis, kul­tuur en tra­di­sie.

V

Die dok­ter lag lek­ker oor al die gra­tis pu­bli­si­teit vir sy Mandela­boek.

V

Die ar­ti­kel Sa­ter­dag oor fa­brieks boer­de­ry het my oog­klap­pe laat af­val. Skok­kend, hart­seer en be­drog teen­oor die pu­bliek. Die ar­me die­re. Ek sal pro­tes­teer deur my di­eet da­de­lik te wy­sig.

– W. S­mith, Cen­tu­ri­on

V Wag in span­ning wan­neer dok­ters en siel­kun­di­ges van E­si­di­me­ni aan­ge­kla gaan word. Vin­nig om Bas­son en No­a­kes aan te kla?

V

Hoe lek­ker lag ek nou. Blou­wil­lem, man­lief het my vir ’n pop­pie ge­los. Ek het kop­ge­hou en hulp ge­kry. Nie lank nie, toe kom Pap­pa huis toe. Hy skaam hom­self steeds daar­oor. Moei­lik, man, moei­lik.

V

Nou­dat al­mal kla oor KFC, kan ek as­se­blief ook kla oor C&B Tangy Ma­yon­nai­se? Dit los ’n aak­li­ge na­smaak in jou mond. Sies, man.

V

Ag, weet jul­le, kom ons los nou vir De­rick Hou­gaard uit. Feit is hy is ’n ce­le­bri­ty en net so ge­reg­tig as wat Beeld is om oor ie­mand an­ders te skryf, is hy ge­reg­tig om oor De­rick te skryf. Gun el­ke mens ’n nu­we be­gin en ont­hou, dit bly jou keu­se wat jy wil lees of nie!

– Het­tie Op­per­man, Rand­burg V

Kan Ri­an van Heer­den nie lie­wer sy eie vuil was­goed was nie? Hoe­kom hom be­moei met an­der men­se se mis­stap­pe en hom heel­waar­skyn­lik ver­lek­ker daar­in? Het hy op­lei­ding in dié soort van ding? Ri­an, jy kan de­fi­ni­tief ’n be­ter werk los­slaan as om an­der men­se te her­in­ner aan hul fou­te!

– Su­san van Qu­eens­wood V

Per­soon­lik dink ek nie ons het ’n pro­gram soos no­dig nie. Ons eie glans per­soon­lik­he­de sorg op die oom­blik vir ge­noeg op­win­ding! S­kelm­pie

V

Ek dink die Leeus moet vin­nig voor Sa­ter­dag ’n be­ter skop­per kry, want Jan­tjies was ’n te­leur­stel­ling. Iets was ver­keerd met hom. Sy spel was dui­de­lik nie by sy span nie. Ek dink hy het ’n groot kop ge­kry.

V

El­ton Jan­tjies het dees­dae hier­die wind­la­waai­ en ma­cho­hou­ding en het Sa­ter­dag am­per die Leeus ge­sink met sy pa­te­tie­se skop­werk. V Jan­tjies, oe­fen as­se­blief jou doel­skop­pe die he­le week. Jy kan nie die Leeus wat do hard ge­speel het so in die steek laat nie.

V

Dit is ’n goeie ding wat met die Leeus ge­beur het dat die Haaie hul­le kom wys het waar hul te­kort­ko­min­ge is: Hul sa­me­spel, han­te­ring, Jan­tjies se skop­werk pa­le toe en be­sluit­ne­ming laat veel te wen­se oor. V Wel­ge­daan, K­riel, Mos­tert en Com­brinck.

V

Dis nag vir die Leeus die ko­men­de na­week. Ek’s ’n fa­na­tie­se Leeu­on­der­steu­ner, maar ek’s ’n re­a­lis daar­by.

El­ton Jan­tjies

Mar­tin Be­ster

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.