Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Praat son­der om te dink kan soos dolk­ste­ke wees; wy­se men­se bring ge­ne­sing met wat hul­le sê. – Spr. 12:18

’n Sag­te ant­woord laat woe­de be­daar; ’n kren­ken­de woord laat woe­de ont­vlam. – Spr. 15:1

Vuil taal moet daar nooit uit jul­le mond kom nie; praat net wat goed en op­bou­end is vol­gens die eis van om­stan­dig­he­de, so­dat dit jul­le hoor­ders ten goe­de kan kom. – Ef. 4:29

Die tong het mag oor dood en le­we. – Spr. 18:21

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.