10111­o­pe­ra­teurs moet meer ver­dien – DA­LP

Beeld - - Nuus - Sel­lo­a­ne K­ha­la­ne

Zak­he­le M­bhe­le, DA-LP, doen ’n be­roep op die po­li­sie om sa­la­ri­s­on­der­han­de­lin­ge met per­so­neel wat die 10111-nood in bel­sen­trum be­man aan die gang te kry om ’n land­wye sta­king te voor­kom.

M­bhe­le en Ka­te Lo­ri­mer, DA­lid van die pro­vin­si­a­le wet­ge­wer in Gau­teng, het gis­ter ’n oor­sig­be­soek aan die 10111-sen­trum in Mid­rand ge­bring om vas te stel of die sen­trum in be­dryf is na­dat die o­pe­ra­teurs ver­le­de Woens­dag met ’n sta­king be­gin het oor ’n sa­la­ris­dis­puut.

Po­li­sie­le­de is na op­roep­sen­trums ont­plooi ter­wyl die o­pe­ra­teurs ’n op­tog na die mi­nis­ter se kan­toor in P­re­to­ria ge­hou het.

M­bhe­le sê die soe­ke na op­los­sings moet ver­snel word om op­tre­de te ver­hoed wat tot sul­ke ont­wrig­ting kan lei.

Die on­te­vre­de­nes, wat deur die Suid-A­fri­kaan­se Po­li­sie-u­nie (Sa­pu) ver­teen­woor­dig word, wil hê dat die po­li­sie die o­pe­ra­teurs se sa­la­ris­se van die heer­sen­de vlak 5 na vlak 7 ver­hoog, wat ’n ge­raam­de ver­ho­ging van R50 000 per jaar sal wees.

Lo­ri­mer vra die po­li­sie om die ver­ho­gings te oor­weeg in die lig van die reu­se-ver­ant­woor­de­lik­heid wat 10111-o­pe­ra­teurs dra.

“Hier­die is nie jou ge­mid­del­de op­roep­sen­trum nie; hier­die is men­se wat met in­wo­ners se le­wens werk. Hul­le ver­dien waar­skyn­lik om meer be­taal te word,” sê sy.

Hoe­wel die me­dia nie in die op­roep­sen­trum toe­ge­laat is nie, het die DA aan ver­slag­ge­wers ge­sê dat die mees­te van die o­pe­ra­teurs te­rug by die werk is na­dat Sa­pu Vry­dag ’n ty­de­li­ke op­skor­ting van die sta­king aan­ge­kon­dig het.

Os­car S­kom­me­re, Sa­pu se hoof­se­kre­ta­ris, het aan Beeld ge­sê hul­le ver­ga­der Vry­dag met die po­li­sie­be­stuur.

Vol­gens S­kom­me­re sal die be­mid­de­ling wat deur die Kom­mis­sie vir Ver­soe­ning, Be­mid­de­ling en Ar­bi­tra­sie (KVBA) ge­lei word, Vry­dag voort­ge­sit word om die an­der vak­bond, Pop­cru, die ge­leent­heid te gee om ook sy grie­we te lug.

“Ons wil dit ka­te­go­ries stel dat as die be­mid­del­de ge­sprek­ke nie die ge­wens­te uit­wer­king het nie, ons ’n al­ge­me­ne sta­king sal hou wat al­le werk­ne­mers in die po­li­sie wat in­ge­vol­ge die S­taats­diens­wet mag staak, sal be­trek,” sê S­kom­me­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.