Mat­tel ver­sprei sy Bar­bie, an­der pro­duk­te nou self

Beeld - - Bleed Sake -

Die A­me­ri­kaans ge­no­teer­de Mat­tel­groep, wat han­dels­na­me soos Bar­bie, T­ho­mas & F­riends, Hot W­heels en Fis­her­P­ri­ce be­sit, het ver­le­de jaar sy eie fi­li­aal in Suid­A­fri­ka ge­o­pen.

Na­vor­sing het Suid­A­fri­ka as ’n be­lang­ri­ke groei­mark ge­ï­den­ti­fi­seer. Dis een van Mat­tel se stra­te­gie­se pri­o­ri­tei­te om sy mark­aan­deel self in be­lang­ri­ke ont­lui­ken­de mark­te te ver­hoog.

“In na­vor­sing is be­vind Suid­A­fri­ka is een van die vyf be­lang­ri­ke lan­de in die streek A­fri­ka en die Mid­de­Oos­te waar­in mul­ti­na­si­o­na­le maat­skap­pye moet in­ves­teer,” sê Da­vid Al­l­mark, be­stu­ren­de di­rek­teur van die streek.

Voor­heen was Mat­tel se han­dels­na­me in Suid­A­fri­ka be­skik­baar deur li­sen­sie­hou­ers wat ver­sprei­dings­reg­te vir be­lang­ri­ke han­dels­na­me ge­had het.

Op grond van die han­dels­na­me se suk­ses in die streek het Mat­tel die fi­li­aal op­ge­rig om sy pro­duk­te van hier af na an­der lan­de in A­fri­ka te ver­sprei.

Die o­pe­ning van die Mat­tel­kan­toor het ge­paard­ge­gaan met die ont­wik­ke­ling van van pro­duk­te en be­mar­kin­gen kom­mu­ni­ka­sie­pro­gram­me wat op die Suid­A­fri­kaan­se mark ge­rig is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.