Die fei­te

Beeld - - Bleed Sake - ­ Nel­lie Brand­Jon­ker

Op 14 Ju­lie is be­rig “Bar­bie, Hot W­heels kry nu­we SA baas”. In die be­rig is ge­skryf New Just Fun het die eks­klu­sie­we ver­sprei­dings­reg­te vir som­mi­ge van die wê­reld se be­kend­ste han­dels­na­me in die speel­goed­be­dryf, soos Bar­bie, Hot W­heels, Fis­her­P­ri­ce, Toy Sto­ry, C­hug­ging­ton, T­ho­mas en Tomy.

Dit is nie kor­rek nie.

Die maat­skap­py het voor­heen die eks­klu­sie­we ver­sprei­dings­reg­te vir die han­dels­na­me ge­had, maar die oor­een­koms is ver­le­de jaar be­ëin­dig toe Mat­tel sy fi­li­aal ge­o­pen het. Die maat­skap­py ver­sprei nog die vol­gen­de groot han­dels­na­me op ’n nieeks­klu­sie­we grond­slag: Dis­ney, Mar­vel, Bar­bie, T­ho­mas & F­riends, Fis­her­P­ri­ce en Paw Pa­trol.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.