Goue Leeus speel son­der 31 top­spe­lers CB­rug­by

Beeld - - Sport - Chris­to Bu­ch­ner

Dit is nou nie hoe S­wys de Bruin wou ge­had het sy tyd­perk aan die stuur van die Goue Leeus se Cur­rie­be­ker­span moes be­gin nie, maar om met ’n kwaai uit­ge­dun­de span da­rem twee bo­nus­pun­te in ’n weg­wed­stryd te kon kry, is ’n ef­fen­se lig­punt.

Met 31 van sy voor­ste spe­lers nie be­skik­baar nie, was hy in ’n ma­te te­vre­de met hoe din­ge ver­loop het in eer­gis­ter se o­pe­nings wed­stryd in M­bom­be­la teen die Pu­mas, wat die tuis­span met 43-36 ge­wen het. Die Leeus het bo­nus­pun­te ge­kry om­dat hul­le vyf drieë ge­druk het en ook met net se­we pun­te ver­loor het.

Bo en be­hal­we die spe­lers wat nog by die Su­per­groep be­trok­ke is, is daar ook meer as ’n hand­vol spe­lers in wat­te toe- ge­draai as daar be­se­rings by die Su­per­groep sou wees.

Daar­die spe­lers is Jus­tin Ac­ker­man en Hen­cus van Wyk (al­bei stut­te), as­ook die ha­ker Rob­bie Coet­zee, die slot/flank Ro­bert Kru­ger, die skrum­ska­kel Dil­lon S­mit, die heel­ag­ter/los­ska­kel Jaco van der Walt en die vleu­el An­tho­ny Vol­mink.

Wat die Cur­rie­be­ker­span be­tref, was daar dus meer as twee vol­le span­ne waar­uit die Leeus nie kon kies nie. Ne­ge groen­tjies is in­ge­span in die weg­stryd teen die Pu­mas.

Sa­ter­dag wag daar op El­lis­park nog ’n taai tof­fie op die Leeus wan­neer hul­le teen G­rie­kwas te staan kom.

Die ein­ste Noord-Ka­pe­naars het die Gau­ten­gers twee we­ke ge­le­de in M­dant­sa­ne bui­te OosLon­den in die half­eind­ron­de van die Su­perS­port-uit­daag­reeks ge­klop.

Slaag die Leeus se Su­per­span Sa­ter­dag daar­in om die Hur­ri­ca­nes in die half­eind­ron­de van dié reeks te klop, sal die Leeus die daar­op­vol­gen­de Sa­ter­dag op Lof­tus Vers­feld ook met ba­sies ’n C-span teen die Blou Bul­le, wat et­li­ke Su­per­rug­by-spe­lers in hul ge­le­de­re sal hê, CB-rug­by speel.

■ Die voor­ma­li­ge S­pring­bok-stut CJ van der Lin­de is aan­ge­stel as die Pu­mas se voors pe­le­raf­rig­ter in die Cur­rie­be­ker-reeks.

Die 36-ja­ri­ge Van der Lin­de was tot in Ju­nie die skru­m­af­rig­ter van die Fran­se Top14-klub, Mont­pel­lier.

An­tho­ny Vol­mink

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.