S­pieth: ‘Dié se­ge het my uit­ge­mer­gel’

Beeld - - Sport -

spog ná die B­rit­se Ope-gholf­toer­nooi weer met drie spe­lers in die top-30 op die wê­reld­rang­lys.

Bran­den Gra­ce, wat ge­sa­ment­lik ses­de ge­ëin­dig het en ge­skie­de­nis ge­maak het met ’n tel­ling van 62 houe in die der­de ron­de op Roy­al Birk­da­le, het vyf plek­ke tot die 30ste po­si­sie op die jong­ste rang­lys ge­klim.

C­harl S­chwart­zel (ge­sa­ment­lik 62ste in die Ope) is die voor­ste Suid-A­fri­ka­ner op die rang­lys in die 21ste plek, met sy land­ge­noot Lou­is Oost­hui­zen op sy hak­ke in die 22ste plek. Oost­hui­zen, ’n voor­ma­li­ge B­rit­se Ope-kam­pi­oen, het ver­le­de week ’n nag­mer­rie in En­ge­land be­leef en kon nie die af­sny­punt oor­leef nie.

Die kam­pi­oen by Roy­al Bir­kHy da­le, die A­me­ri­ka­ner Jor­dan S­pieth, het op­ge­skuif tot in die twee­de plek op die rang­lys. Sy land­ge­noot Dus­tin John­son is steeds die nr. 1-spe­ler.

Die 23-ja­ri­ge S­pieth het in­tus­sen ge­sê eer­gis­ter se laas­te ron­de was van­uit ’n siel­kun­di­ge oog­punt uit­mer­ge­lend.

“Dit het my meer as e­ni­ge an­der dag in my loop­baan uit­ge­put. Ek het ge­weet as ek hier kon wen, sou dit be­wys dat ek wel oor die ver­moë be­skik om ’n voor­sprong in ’n ma­jor end­uit te ver­de­dig.”

S­pieth het ver­wys na ver­le­de jaar se A­me­ri­kaan­se Mees­ter s­toer­nooi waar hy ’n voor­sprong van vyf houe, met slegs ne­ge put­jies oor, deur sy vin­gers laat glip het. Hy het vier houe aan sy­fer op die 12de afSuid-A­fri­ka ge­staan en dít het die En­gels­man Dan­ny Wil­lett in staat ge­stel om on­ver­wags as die wen­ner na vo­re te tree.

S­pieth het hom eer­gis­ter in ’n soort­ge­ly­ke po­si­sie as die Mees­ters be­vind toe sy bal ná ’n wind­skeef bof­hou op die 13de put­jie diep in die suk­kel­veld be­land het.

Vol­gens S­pieth het hy skie­lik weer be­gin te­rug­dink aan wat by Au­gus­ta ge­beur het.

Dié keer het hy koel­kop ge­bly en ’n po­ten­si­ë­le ramp gesystap deur slegs ’n en­ke­le brou­hou aan te te­ken.

Daar­na het sy spel ’n dras­tie­se ge­daan­te­ver­wis­se­ling on­der­gaan en het hy oor die vol­gen­de vier put­jies drie vo­ël­tjies en ’n a­rend op sy tel­kaart in­ge­vul om Matt Ku­char mak­lik te klop.

Die wê­reld se voor­ste spe­lers is

(vo­ri­ge po­si­sie tus­sen ha­kies): 1. (1) Dus­tin John­son (VSA) 11.87, 2. (3) Jor­dan S­pieth (VSA) 9.36, 3. (2) Hi­de­ki Mat­suya­ma (Jap) 7.76, 4. (4) Ro­ry M­cIl­roy (N­Ier) 7.61, 5. (5) Ser­gio Gar­cia (Sp) 7.02, 6. (6) Ja­son Day (Aus) 6.58, 7. (8) Jon Rahm (Sp) 6.53, 8. (7) Hen­rik S­tenson (Swe) 6.49, 9. (9) A­lex­an­der No­ren (Swe) 6.38, 10. (11) Brooks Koep­ka (VSA) 5.77, 11. (10) Rickie Fo­w­ler (VSA) 5.76.

SA spe­lers: (19) C­harl S­chwart­zel 3.80, 22. (22) Lou­is Oost­hui­zen 3.61. 30. (35) Bran­den Gra­ce 3.37. – S­port­re­dak­sie en Reuters

Fo­to: GETTY IMAGES

Jor­dan S­pieth word deur die le­de van die Roy­al Birk­da­le­gholf­klub toe­ge­juig na­dat hy eer­gis­ter die Cla­ret Jug op hul baan ver­o­wer het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.