Oud­Bok S­mit nou ’n man van ve­le ta­len­te

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Die voor­ma­li­ge S­pring­bok­kap­tein John S­mit is pas klaar met een sport­uit­da­ging of hy maak al weer ge­reed om ’n nu­we een aan te pak.

S­mit, wat ver­le­de week der­de in die Oak­ley X­O­ver­by­een­koms in Jef­fe­reys­baai ge­ëin­dig het, be­plan om vol­gen­de jaar die eer­ste keer aan die moor­den­de Trans C a­pe­berg fiets­wed­ren d eel­te neem.

“Ek weet nie veel van dié ren nie, maar ek skat ’n ou sal vir e­ni­ge by­een­koms wat lan­ger as drie dae duur ’n bie­tjie moet oe­fen,” het die 39­ja­ri­ge S­mit ge­sê.

Die Tran­sCa­pe vind vroeg in Fe­bru­a­rie oor se­we dae en 614 km tus­sen Knys­na en Fransch­hoek plaas.

S­mit, wat al voor­heen die Wi­nes2W­ha­les­ en die Ca­pe E­pic­ren­ne vol­tooi het, sal saam met S­ha­ne C­hor­ley in die Tran­sCa­pe trap.

Die Oak­ley X­O­ver, wat ver­le­de week deel van Jef­freys­baai se Win­ter­fees was, is een van die meer in­te­res­san­te by­een­koms­te waar­aan die voor­ma­li­ge S­pring­bok al sy veel­sy­dig­heid as sport­man ten toon ge­stel het.

Op die eer­ste dag het deel­ne­mers aan ’n berg­fiets­ren oor 15 km deel­ge­neem.

Die Vry­dag­og­gend moes hul­le die see aan­durf vir’ n bran­der­plank ry­kom pe­ti­sie en die mid­dag het hul­le aan ’n gholf­toer­nooi oor ne­ge put­jies by die St. Fran­cis Links­baan deel­ge­neem.

G­reg Min­naar, een van die wê­reld se voor­ste ja­ers in berg­af­ren­ne, het die Oak­ley X­O­ver ge­wen, die voor­ma­li­ge Bok­los­ska­kel Butch Ja­mes was twee­de en S­mit der­de.

An­der be­ken­des wat deel­ge­neem het, sluit in Bob Sk­in­stad (rug­by), Da­le S­teyn (krie­ket) en Raynard Tis­sink (drie­kamp).

Fo­to: JETLINE ACTION PHOTO

John S­mit, in ak­sie in die Wi­nes2W­ha­les­berg­fiets­wed­ren. Hy gaan vol­gen­de jaar aan die Tran­sCa­pe­wed­ren deel­neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.