SA wen 18 me­dal­jes op die S­ta­te­bond­jeug­spe­le

Beeld - - Sport - P­re­to­ri­us – Wim

Suid­A­fri­ka se jong sport­lui het die re­ën­boog­vlag trots laat wap­per by die S­ta­te­bond­jeug­spe­le in die Ba­ha­mas, waar hul­le 18 me­dal­jes ver­o­wer het.

Die span het agt gou­es, drie sil­wer­ en se­we brons­me­dal­jes ge­wen en vyf­de op die me­dal­je­lys ge­ëin­dig.

Dit was ver­al die swem­mers wat in­druk ge­maak het, met Re­bec­ca Me­der, Ma­riel­la Ven­ter, Jar­ryd Bax­ter en Mi­cha­el Hou­lie wat elk drie me­ dal­jes om hul nek­ke kon hang.

Ven­ter was eer­ste in on­der­skei­de­lik die 100 m­ en 200­rug­slag en het ook brons in die 50­bors­slag ge­wen.

Net soos sy span­maat het Bax­ter ook twee goue me­dal­jes in­ge­ryg. Hy het die 200­rug­slag en 400­vry­slag ge­wen en sil­wer in die 200­vry­slag ge­buit. Hou­lie het eer­ste in die 100en 50­bors­slag ge­ëin­dig. Hy was twee­de in die 200­bors­slag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.