To­mic: ‘Ek het soms net 30% ge­gee op die baan’

Beeld - - Sport - – Reuters

Ber­nard To­mic, die bek­ki­ge Aus­sie­ten nis­spe­ler, spog oor­sy“on­ge­loof­li­ke” pres­ta­sie sin dié spor­te n die feit dat hy mil­joe­ne dol­lars ver­dien het al het hy reg­deur sy loop­baan nooit reg­tig hard pro­beer nie.

To­mic (24) sê in ’n TV­on­der­houd hy is glad nie spyt hy het by Wim­ble­don er­ken dat hy “ver­veeld” was in sy ne­der­laag in die eer­ste ron­de nie. Sy uit­la­tings het hom ’n ste­wi­ge boe­te op die lyf ge­loop en hom sy ra­ket­borg, He­ad, ge­kos.

“Ek het ge­du­ren­de my loop­baan 100% ge­le­wer. Ek het ook 30% ge­le­wer,” sê To­mic.

“Maar as jy die ba­lans vat, sou ek sê ek was rond­om 50% ge­du­ren­de my loop­baan en al het ek nie reg­tig pro­beer nie, het ek al hier­die pres­ta­sies be­haal. So dis net on­ge­loof­lik wat ek reg­ge­kry het.

“Ek was nog nooit lief vir ten­nis nie en sien dit as ’n werk.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.