Drie Pro­te­as be­loon ná Wê­reld­be­ker­toer­nooi

Beeld - - Sport -

Drie le­de van Suid­A­fri­ka se vrou­e­krie ket­span, Lau­ra Wol­vaardt, Ma­ri­zan­ne Kapp en Dané van Nie­kerk, het die In­ter­na­si­o­na­le K­rie­ket­raad (IKR) se Wê­reld­be­ker­span van die Toer­nooi ge­haal.

Mit­ha­li Raj, wat In­dië in die WB­toer­nooi aan­ge­voer het, is as die kap­tein van die span aan­ge­wys. En­ge­land het In­dië eer­gis­ter in die eind­stryd op Lord’s met ne­ge lo­pies ge­klop.

Van Nie­kerk, die Pro­tea­kap­tein, het 99 lo­pies aan­ge­te­ken en 15 paal­tjies laat kan­tel in die toer­nooi, ter­wyl Wol­vaardt 324 lo­pies aan­ge­te­ken het.

Kapp het haar on­der die voor­ste bou­lers ge­ves­tig met 13 paal­tjies.

■ Die Wê­reld­be­ker­span is: Tam­sin Beau­mont (Eng), Lau­ra Wol­vaardt (SA), Mit­ha­li Raj (In­dië, k), El­ly­se Per­ry (Aus), Sa­rah Tay­lor (Eng), Har­man­preet Kaur (In­dië), Deep­ti S­har­ma (In­dië), Ma­ri­zan­ne Kapp (SA), Dané van Nie­kerk (SA), Anya Sh­rub­so­le (Eng), A­lex Hart­ley (Eng), Na­ta­lie S­ci­ver (Eng). – S­port­re­dak­sie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.