Kan­ker eis Oos­Kaap­se rug­by­le­gen­de ‘Bom­za’

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Een van die Oos­Kaap se rug­by­reu­se, We­li­le Ja­mes “Bom­za” N­kohla, is eer­gis­ter­og­gend ná ’n lang stryd teen kan­ker in die ou­der­dom van 71 in Port E­li­za­beth oor­le­de.

“Bom­za was nie net ’n le­gen­de in die Oos­Kaap­se rug­by­ge­meen­skap nie, maar ook ’n le­gen­de in swart rug­by in die dae voor een­heid in die land,” het Mark A­lex­an­der, pre­si­dent van die Suid­A­fri­kaan­se Rug­by­u­nie, ge­sê.

N­kohla was ’n agt­ste­man wat vir die O­rien­tal­klub en die Oos­te­li­ke Pro­vin­sie ge­speel het. Hy het in 1968 sy de­buut vir die “A­fri­can”­S­pring­bok­ke teen die “SA Co­lou­red Rug­by Foot­ball Bo­ard”­vyf­tien­tal ge­maak.

Hy het die span aan­ge­voer en het nog ses toet­se vir die A­fri­can­span ge­speel.

In 2004 het N­kohla SA Rug­by se Pre­si­dent s toe­ken­ning vir sy by­drae tot rug­by ont­vang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.